FNB Windhoek Woordfees

FNB Windhoek Woordfees Die Windhoek Woordfees is 'n viering van Afrikaans in Namibië. Dit bied blootstelling vir Afrikaanse kunstenaars in sang, teater, dig- en skryfkuns.

Daar is verskeie redes hoekom jy Saterdag se rugby by Droombos Windhoek moet gaan kyk! 😜
24/08/2026

Daar is verskeie redes hoekom jy Saterdag se rugby by Droombos Windhoek moet gaan kyk! 😜

Bederf jouself met luukse verblyf by Atlantic Villa Boutique Guesthouse & Conferencing, Swakopmund Namibia. 🤩
04/08/2026

Bederf jouself met luukse verblyf by Atlantic Villa Boutique Guesthouse & Conferencing, Swakopmund Namibia. 🤩

Our suites at Atlantic Villa are designed with your comfort in mind, offering a cosy lounge area, thoughtful amenities, and a sliding door that opens onto your own outdoor seating area with beautiful sea views.

A place to slow down, breathe, and feel at home.

17/07/2026

Goeie rede om Oupa en Ouma te bederf!

Situated on the foothills of the Auas mountain range, a get-away from Windhoek has never been closer.

🤩 JUNIOR FNB WINDHOEK WOORDFEESKOMITEE 🤩Enige belangstellende hoërskoolleerders wat lief is vir Afrikaans, lees in die a...
13/07/2026

🤩 JUNIOR FNB WINDHOEK WOORDFEESKOMITEE 🤩
Enige belangstellende hoërskoolleerders wat lief is vir Afrikaans, lees in die advertensie hoe om betrokke te raak.
Jy gaan leer om vertonings te reël, begrotings op te stel, leer hoe om met borge en die media te werk, en hard werk by konserte. As dit jou opgewonde maak, doen aansoek voor 31 Julie 2026.
Deel asb. 👏
FNB Namibia Republikein

Dankie aan 'n formidabele span wat dinge laat gebeur!V.l.n.r.: Henriëtte Louw van Wyk, Sanet Lambrechts, Natasja Beyleve...
13/07/2026

Dankie aan 'n formidabele span wat dinge laat gebeur!
V.l.n.r.: Henriëtte Louw van Wyk, Sanet Lambrechts, Natasja Beyleveld, Chrisna Beuke-Muir, Emma Kirchner, Susan Alexander, dr. Sanet Steenkamp (Beskermvrou), Elizma Theron, Henriette Lamprecht, Annika van der Linde en Pierre Knoetze.
Lede nie op die foto: Ilana Saayman, Trudi Cilliers, Severius Majiedt, Rias Oberholzer, Sanet Van Wyk Prinsloo, Elsie Schickerling, Adele van Niekerk en Dentie Louw.
FNB Namibia Republikein

Ons herleef die ge-ontborstrokte emosies van Vrou, Vrouer, Vrouste.Kyk of jy jouself en jou vriendinne hier sien en deel...
09/07/2026

Ons herleef die ge-ontborstrokte emosies van Vrou, Vrouer, Vrouste.
Kyk of jy jouself en jou vriendinne hier sien en deel die foto's. Dankie aan elkeen wat ons ondersteun!
FNB Namibia Republikein Droombos Windhoek Auas Motors
Petronel Baard Lidi de Waal

Address

Windhoek
9000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FNB Windhoek Woordfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to FNB Windhoek Woordfees:

Shortcuts

Share