Sekelbos Otjiwarongo

Sekelbos Otjiwarongo Die Sekelbos is EG aan ons wêreld hier in Otjiwarongo, Namibië. Ook EG aan ons wêreld is ons mense se gees!

Kom ons hou makietie en vier fees by die SEKELBOS fees!

Dankie Dirk van der Westhuizen vir jou adrenalien! Dankie dat jy ons aand op so SUPER hoë noot afgesluit het!
18/11/2025

Dankie Dirk van der Westhuizen vir jou adrenalien! Dankie dat jy ons aand op so SUPER hoë noot afgesluit het!

18/11/2025

Say no more…..

The one and only Steve Hofmeyr uiteindelik kon ons hom op ons verhoog kry en WAT ‘n ABSOLUTE HOOGTEPUNT!!!!
18/11/2025

The one and only Steve Hofmeyr uiteindelik kon ons hom op ons verhoog kry en WAT ‘n ABSOLUTE HOOGTEPUNT!!!!

Jakkie Louw Amptelik jy was ‘n FEES!!!!
18/11/2025

Jakkie Louw Amptelik jy was ‘n FEES!!!!

Stefan Ludik het die verhoog vir ons geopen en die dansbaan sommer VROEG al seepglad gemaak!
18/11/2025

Stefan Ludik het die verhoog vir ons geopen en die dansbaan sommer VROEG al seepglad gemaak!

WIE SÊ NOU NEE VIR ‘N YSKOUE BIER???? En die wenner stap weg met ‘n N$500 voucher van Theo's Superspar
18/11/2025

WIE SÊ NOU NEE VIR ‘N YSKOUE BIER???? En die wenner stap weg met ‘n N$500 voucher van Theo's Superspar

Die manne is hier!!!!!!! Jakkie Louw Amptelik Dirk van der Westhuizen Ons sê BAIE dankie aan ons vervoer borg Pupkewitz ...
15/11/2025

Die manne is hier!!!!!!! Jakkie Louw Amptelik Dirk van der Westhuizen Ons sê BAIE dankie aan ons vervoer borg Pupkewitz Volkswagen

Kom kyk vandag se rugby by SEKELBOS!!! Ons vibes gaan die LEKKERSTE wees en ons bier die KOUDSTE!!!! Kaartjies te koop b...
15/11/2025

Kom kyk vandag se rugby by SEKELBOS!!! Ons vibes gaan die LEKKERSTE wees en ons bier die KOUDSTE!!!! Kaartjies te koop by die hek, hekke maak 12uur oop!!! Sien jou NOUNOU!

14/11/2025

GROOT hoogtepunt more is Steve Hofmeyr as jy nog NIE ‘n show van hom LIVE gesien het nie, MORE is jou kans!!!!

Kaartjies sal by die hekke ook te koop wees.

13/11/2025

As jy nog NIE ‘n MENEER BENE bygewoon het nie, het jy nog nie gelag nie!!!!

Elke jaar ‘n GROOT hoogtepunt! Dames….. is JOU MAN hierdie jaar se MENEER BENE????

Wie d**k julle moet deelneem????

13/11/2025

Hou jy van roomys???? Is jy en jou man/vrou bokke vir sport?

Ons soek 5 paartjies, wat mekaar roomys gaan voer….. GEBLINDOEK!!!

Weereens, ‘n LEKKER prys opmdie spel!!!

Tag iemand wat JY d**k is ‘n sport!!!

Address

Goedehoop
Otjiwarongo
12001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sekelbos Otjiwarongo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Sekelbos Otjiwarongo:

Share

Category