NLU Agribraai

NLU Agribraai NLU Agribraai kompetisie

13/04/2026

Die braaikampioene van die NLU Agribraai 2026 kom vir die vierde agtereenvolgende jaar weer uit die Ooste. Witvlei Boerevereniging (BV) wat vanjaar 100 jaar bestaan, het die komende naweek dubbele rede om hul eeufeesvieringe vrolik te vier nadat hulle die naweek met die louere op Gobabis weggestap het. Die naaswenner is Kalahari-Oos BV en Hochfeld in die derde plek. Die wenner van die sosiale spanne is Agra Gobabis. Van links is die Namibiese sjef en organiseerder van die beoordelaars, Sanet Prinsloo, braaikampioene Hiletje Grobbelaar, haar seun Frans Grobbelaar, Joy Pieterse en Nadine Grobbelaar van Witvlei BV, asook organiseerders Stoffel Labuschagne en Cherryl Pienaar van Sonop BV, die wenspan van verlede jaar.

Foto verskaf

11/04/2026

En die wenners is...

10/04/2026
Maak seker jy mis nie een sekond van die program nie!
10/04/2026

Maak seker jy mis nie een sekond van die program nie!

Kom wys jou spiere en WEN groot!
09/04/2026

Kom wys jou spiere en WEN groot!

So baie om na uit te sien!Namib Mills Namib Poultry Industry Feedmaster Namibia FNB Namibia
02/04/2026

So baie om na uit te sien!
Namib Mills Namib Poultry Industry Feedmaster Namibia
FNB Namibia

Genade, maar ons gaan lekker eet...
30/03/2026

Genade, maar ons gaan lekker eet...

17/03/2026

Het jy al jou plek bespreek aan die tafel om aan te sit vir hierdie besondere ete. Maak gou, beperkte plekke beskikbaar

Address

Gobabis Show Grounds
Gobabis
9000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NLU Agribraai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to NLU Agribraai:

Share

Category