OppiPanne

OppiPanne The festival with the most space in the world. The perfect destination festival, made for the adventurous! OppiPanne musiekfees Botswana. Ons sien jou daar!
(1)

OppiPanne music festival is family and environmentally friendly and on one of the world's largest salt pans, the Makgadikgadi Salt Pans! Die fees met die meeste spasie ter wêreld. OppiPanne musiekfees is familie- en omgewingsvriendelik en word aangebied op van die wêreld se grootste soutpanne, die Makgadikgadi Sout panne! Geleë 20km suid wes van Nata in Botswana. Hierdie beloof om 'n ervaring van

magiese proporsie te wees en een wat jy vir lank nie sal vergeet nie. Die perfekte destinasie fees uitgeknip vir die avontuurlustige! Die fees vind plaas oor 4 dae. 9 - 12 Augustus.
9de: Slaan kamp op en verken jou kamp dag
10de: Biertent maak oop.
11de: Musiek aand 1
12de: Musiek aand 2

Feesgangers het verskeie kamp opsies, 'n tente kamp met matrasse en beddegoed alles reg vir jou gerief of bring jou eie toerusting en vind die perfekte kampplek iewers OppiPanne onder die sterre of besoek een van ons vriendelike "lodges" in die area. Aktiwiteite wissel van die biertent tot fiets ry, helikopter ritte, wild besigtigings ritte, lugballone, vierwiel motorfietse en vele meer aktiwiteite op die panne. Oppipanne ondersteun Water for Elephants projek en dra natuurbewaring op die hart. Sien jouself met 'n bier in die hand in die middel van die panne terwyl die Afrika son sak met lekker musiek in jou ore. Moenie hierdie monumentale fees misloop nie, bespreek nou by itickets.co.za.

Address

Makgadikgadi Salt Pans
Nata
415806

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OppiPanne posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to OppiPanne:

Shortcuts

Share