02/08/2026
Kleintjies is adaptable, emosies nog beperk en senuwees beheerbaar, maar vir n jong vrou raak dit dieper. Jys okay waneer jy sit en wag. Jy hou dop, en terwyl jy inneem rehearse jy in jou kop. "Moenie val by die trappe as jy op of af stap nie. Prop asb werk saam! Jy hoor juffrou se stem - 1,2,3, TURN HOLD 4... Strech, hou jou arm reguit, chassé bar de bouree, glissade assamblé... BEWEEG, MAAK REGUIT JOU bene, kop elmboeë skouers af flip smile!!!
En dan stap mens op stage... Improvise....
Nee bokkie, geniet dit. Dit was n mylpaal. Fisies en emosioneel en jou hart was op die regte plek. Die geleentheid het n doel gehad en ek weet bonatuurlike glimlaggies, trane en trots kon gevoel word! Well done met jou brons Svenja Jurkewitz Showstopper Dance Festival - 2026