29/06/2026
Baie dankie Cecilia Steenkamp Potgieter dat jy my vertrou het om hierdie kunswerk vir jou kinders te kon teken.
Medium: Pastel potlode saam met Panpastels
Altesaam 138 ure gewerk aan die 2 sketse