Lewe Voluit

Lewe Voluit β€œDaaglikse inspirerende aanhalings om hoop te bring en lewe voluit te leef.”
πŸ’œπŸ’›πŸ’šπŸ’™β™₯️

πŸ™πŸ™πŸ™
24/06/2026

πŸ™πŸ™πŸ™

πŸ™‡β€β™€οΈπŸ’•
24/06/2026

πŸ™‡β€β™€οΈπŸ’•

24/06/2026

Hulle sΓͺ wanneer jy sterf is daar [36] mense gereed om jou te draπŸ₯Ή.. Maar toe jy nog geleef het, was daar skaars iemand wat bereid was om jou laste saam jou te dra πŸ™‡β€β™€οΈ

Ses mense dra jou in die huis & Ses mense dra jou uit die huis.. Ses mense dra jou in die kerk, Ses mense dra jou uit die kerkβ›ͺ️ .. Ses mense dra jou half pad na die graf en die laaste ses mense dra jou tot by jou laaste rusplekπŸ₯ΊπŸ™‡β€β™€οΈ

Altesaam [36] mense is bereid om jou te dra wanneer jy dood isπŸ•Š maar hoeveel van hulle het tyd geneem om vir jou te vra... Hoe gaan dit regtig met jouπŸ’β€β™€οΈ Is jy okay?

Hoeveel het gevra het jy iets nodig? Kan ek vir jou iets doen? Hoeveel was bereid om net stil langs jou te sit en jou te laat huil! Hoeveel het gesΓͺ ek is lief vir jouβ™‘ Ek waardeer jou! Dankie vir wie jy is.. Toe jy deur moeilike tye gegaan het en net iemand nodig gehad het om te luister was baie afwesig..Toe jy emotional moeg was en net ondersteuning nodig gehad het😒 was daar min wat werklik opgedaag het.

Maar wanneer jy eendag regtig weg is sal daar baie wees wat gereed is om jou kus te dra of dalk selfs meer!

Moenie wag tot iemand eers weg is om hul waarde te sien nie. Waardeer mense terwyl hulle nog leef. Vra hoe dit met hulle gaan. Luister wanneer hulle praat.. Wees daar wanneer hulle jou nodig het. SΓͺ vir hulle dat jy hulle lief het en hulle baie waardeer ..

Blomme ruik lekkerder wanneer die persoon nog leef om dit te ontvang.
πŸ’

πŸ’–πŸ’–πŸ’–
23/06/2026

πŸ’–πŸ’–πŸ’–

πŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“Œ
23/06/2026

πŸ“ŒπŸ“ŒπŸ“Œ

πŸ’ͺπŸ’ͺ
23/06/2026

πŸ’ͺπŸ’ͺ

Wees die persoon wat steeds probeer...❀️
23/06/2026

Wees die persoon wat steeds probeer...
❀️

23/06/2026

Moet nooit skaam wees vir jou familie-agtergrond nie.

Boer? Dis reg.
Groenteverkoper? Dis reg.
Aanlynverkoper? Dis reg.
Afleweringsbestuurder? Dis reg.

Solank ons asemhaal en eet van die harde werk van ons ouers, het ons rede om dankbaar te wees.

Ware geluk is om te waardeer wat jy het.
πŸ’―

Niemand kies om arm of werkloos te wees nie.πŸ’―
23/06/2026

Niemand kies om arm of werkloos te wees nie.
πŸ’―

Address

Upington

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewe Voluit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share