Lady Craft

Lady Craft Customized stencils, vinyl decals, waterslide/decoupage designs, Art's and craft items

50 Tennis b***e gestensel. 6 Stenseltjies gemaak . Die stensel van die b***e is R250.Vir navraag oor hierdie of ander La...
03/05/2026

50 Tennis b***e gestensel. 6 Stenseltjies gemaak . Die stensel van die b***e is R250.
Vir navraag oor hierdie of ander Lady Craft produkte, kontak my op 065 121 7650

Glas edge/sandblast efek vinyl srickers'n Hele rukkie terug vir n kliënt gemaak. Ek het dit n paar weke terug gaan opsit...
03/05/2026

Glas edge/sandblast efek vinyl srickers

'n Hele rukkie terug vir n kliënt gemaak. Ek het dit n paar weke terug gaan opsit. Wat d**k julle? Pryse word bepaal volgens grote en die een prys kan ek nie onthou nie. Vir navraag oor dié of enige ander Lady Craft produkte, kontak my gerus op 065 121 7650

Onderwyser:Hier is 'n paar baie oulike nuwe stensels wat ek onterp en gemaak het vir 'n gereëlde kliënt. Hierdie sensels...
08/04/2026

Onderwyser:
Hier is 'n paar baie oulike nuwe stensels wat ek onterp en gemaak het vir 'n gereëlde kliënt. Hierdie sensels is so 7cm hoog en verskil in wydte. Hul pryse beloop tussen R15 en R20
Vir navraag hieroor of enige ander Lady Craft produkte, kontak my gerus op 065 121 7650

Kyk hoe oulik lyk my stensel kliënt se koekies.Vir navraag hieroor of enige ander Lady Craft  produkte, kontak my gerus ...
27/03/2026

Kyk hoe oulik lyk my stensel kliënt se koekies.
Vir navraag hieroor of enige ander Lady Craft produkte, kontak my gerus op 065 121 7650

"Iron on" stickers gemaak vir n kliënt. LW ek het nie n heatpress om dit aan te went nie. Vir 8 name van so 5cm hoog is ...
13/03/2026

"Iron on" stickers gemaak vir n kliënt. LW ek het nie n heatpress om dit aan te went nie. Vir 8 name van so 5cm hoog is die prys R100.
Vir navraag hieroor of enige ander Lady Craft produkte, kontak my gerus op 065 121 065 121 7650

Ontwerpe vir 'n kliënt:Hierdie was nog 'n baie lekker projek. Weer in 'n ander rigting as my gewone en ek het baie nuwe ...
03/03/2026

Ontwerpe vir 'n kliënt:
Hierdie was nog 'n baie lekker projek. Weer in 'n ander rigting as my gewone en ek het baie nuwe goed geleer. Hier het ek vir 'n kliënt plakkers onterp en geprint. Hier is stickers vir haar mostert botteltjies, Visiete kaartjies, plakkers vir haar koeke en melkterte asook , invoices en 'n advertensie bord. Die ontwerpe het my 'n hele rukkie besig gehou. in die geval is ek R850 vir die ontwerp werk alleen betaal. Die printwerk is additioneel soos per hoeveelhede en grotes.
Vir navraag hier oor of enige ande Lady Craftt projekte, kontak my gerus op 065 121 7650

Yskas "makeover".So hier is die yskas wat ek mooi gemaak het vir 'n kliënt. Bietjie agtergrond: Haar Bul Terrier is haar...
03/03/2026

Yskas "makeover".
So hier is die yskas wat ek mooi gemaak het vir 'n kliënt.
Bietjie agtergrond: Haar Bul Terrier is haar lewe. Hy is ook onlangs gediagnoseer met Diabetes en moet daagliks insulien kry, wat 'n klomp geld kos. Sy het 'n "Charity" gestig vir bydraes om vir Ragnag (haar bullterrier) te help. vandaar die "art 4 Ragnar" tema. So ook is haar kombuis, al vir jare, die "Ragnar" tema. Ek hoop julle hou daarvan. Dit was 'n heerlike projek.
Die projek het my so 13 ure geneem. My arbeid was R975.
Materiaal is dan ekstra. In die geval met die stensel, wat dan hare is na die tyd R80. Die res was so om en by R425.
Vir navraag oor hierdie of enige ander Lady Craft prdukte, kontak my gerus op 065 121 7650

Ek het gou vanoggend hierdie boekmerkoe vir my ma geteken met pollychromos potlote en panpastels. As ek so n boekmerkie ...
02/03/2026

Ek het gou vanoggend hierdie boekmerkoe vir my ma geteken met pollychromos potlote en panpastels. As ek so n boekmerkie gaan maak, sal dit so R50 wees. Ek moet net leer mooi skryf🤗.
Vir navraag hieroor of enige ander Lady Craft produkte, kontak my op 065 121 7650

Hier is 'n vars nuwe ontwewrp. hier gesny uit Mylar (die harder non sticky) materiaal. Hierdie een is A4 . Kan ook gesny...
18/02/2026

Hier is 'n vars nuwe ontwewrp. hier gesny uit Mylar (die harder non sticky) materiaal. Hierdie een is A4 . Kan ook gesny word uit Stensel Vinyl (sticky back) . Vir navraag hieroor of enige ander Lady Craft produkte, kontak my gerus op 065 121 7650

Raai waarmee is ek mesig. 'n Eerste vir my. Kom ons kyk of ek dit kan baas raak.
05/12/2025

Raai waarmee is ek mesig. 'n Eerste vir my. Kom ons kyk of ek dit kan baas raak.

Address

Potchefstroom Town
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27651217650

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lady Craft posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Lady Craft:

Share