11/04/2026
NG Kerk Thabazimbi bied aan: 𝗩𝗢𝗘𝗧𝗦𝗣𝗢𝗢𝗥𝗙𝗘𝗘𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟲 👣
’n fees vir die hele familie op Vrydag 1 Mei 2026
Kom geniet ’n dag vol pret, kuier en lekker aktiwiteite vir jonk en oud! Daar sal iets vir almal wees – van heerlike kosstalletjies en unieke uitstallers tot vermaak en aktiwiteite vir die kinders.
Bring jou familie en vriende saam en kom maak herinneringe by hierdie spesiale gemeenskapsfees. Moet dit nie misloop nie!