Surita Studio

Surita Studio Pottery and painting classes for all ages in Steenbokpan. Workshops are held in the studio on a farm in Steenbokpan or as group bookings to other venues.

Custom orders are also welcome.

2 Pottery Kilns for Sale.R10 000 each Lephalale, Limpopo Province
20/04/2026

2 Pottery Kilns for Sale.
R10 000 each
Lephalale, Limpopo Province

Bring die hele gesin en kom speel klei.Dankie Beverley Erasmus, Chantelle Esterhuizen en die neefs en niggies wat die og...
08/04/2026

Bring die hele gesin en kom speel klei.

Dankie Beverley Erasmus, Chantelle Esterhuizen en die neefs en niggies wat die oggend hier by my kom kuier het.

Hoop ek sien almal binnekort weer.♥️

Come and join us for a creative break-away.
22/03/2026

Come and join us for a creative break-away.

17/02/2026
Altyd goed om van my kunswerke in gebruik te sien.My bloedrooi granate op die Nagmaalstafel van NG Kerk, Steenbokpan
16/02/2026

Altyd goed om van my kunswerke in gebruik te sien.

My bloedrooi granate op die Nagmaalstafel van NG Kerk, Steenbokpan

Suksesvolle spanbou vir die werkers en gesinne van Redco Services aangebied.Ons het Koffiebekers met die hand gebou. Die...
26/01/2026

Suksesvolle spanbou vir die werkers en gesinne van Redco Services aangebied.
Ons het Koffiebekers met die hand gebou. Die oggend is afgesluit met n wildrit teen die Limpopo Rivier.

My eerste workshop van die jaar ... Die Steenkamp manne maak facepots.Pottery is nie net vir dames nie.♡♡♡
12/01/2026

My eerste workshop van die jaar ... Die Steenkamp manne maak facepots.

Pottery is nie net vir dames nie.♡♡♡

Spring is in full bloom. The vibrant leaves and flowers are stimulating creativity. Book a workshop for you and your fri...
30/09/2025

Spring is in full bloom. The vibrant leaves and flowers are stimulating creativity.

Book a workshop for you and your friends.

Three lovely ladies from America visited. We spent a peaceful and relaxing morning at Kartula Marula Coffeeshop in Steen...
11/09/2025

Three lovely ladies from America visited.

We spent a peaceful and relaxing morning at Kartula Marula Coffeeshop in Steenbokpan.

09/09/2025
02/09/2025

'n Heerlike Wintersoggend gewees die afgelope Augustusmaand Wintermark by Kartula Marula Coffeeshop.
Merk jou kalender ... volgende mark is 1 November!

Address

Doornkopje Farm
Steenbokpan
0555

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Surita Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Surita Studio:

Share

Category