Skaterlag met Andre - die Skreeusnaakse Hipnotiseur

Skaterlag met Andre - die Skreeusnaakse Hipnotiseur Andre - die skreeusnaakse hipnotiseur gaan jou laat skaterlag! Beste verhoog hipnotiseur in SA!

Bring Oos-Rand Stereo 93.9FM Terug!Oos-Rand Stereo 93.9FM was een van die gewildste radiostasies in die land.  Daar is n...
27/01/2026

Bring Oos-Rand Stereo 93.9FM Terug!
Oos-Rand Stereo 93.9FM was een van die gewildste radiostasies in die land. Daar is nou ‘n poging om hierdie gewilde radiostasie terug te bring. Ons het jou hulp nodig om ondersteuning van ons mense aan ICASA te bewys. Sal jy asseblief vir ons kan help met die volgende:
1. Teken die petisie op die volgende skakel: https://c.org/nZmkCs9kVm
2. Vul die maklike aanlynvormpie in op die volgende skakel: https://tinyurl.com/oosrand
3. Lees MEER: https://icont.ac/51d4M
Met dank en groot waardering. Kom kry Oos-Rand Stereo 93.9FM terug op die lug!

WIN BIG WITH ANDRE THE HILARIOUS HYPNOTIST AND EMPERORS PALACE!Andre the Hilarious Hypnotist is at the Theatre of Marcel...
13/08/2025

WIN BIG WITH ANDRE THE HILARIOUS HYPNOTIST AND EMPERORS PALACE!
Andre the Hilarious Hypnotist is at the Theatre of Marcellus, Emperors Palace, Friday, 15 August @ 19:00 and you could win BIG!
SMS: Andre, your Name, Surname, Email, City/Town to 37338.( SMSs cost R1,50 each, Ts and Cs apply)
Price include for 2 persons:
* Dinner Friday, 15 August
* Accommodation in Peermont Metcourt Hotel, 15 August
* Meet the Artist
* Breakfast Saterday, 16 August

Try your Luck!
Tickets available at https://ltickets.co.za/skaterlag-met-andre-die-skreeunaakse-hipnotiseur/

25/07/2025

ANDR THE HILARIOUS HIPNOTIST at the Theatre of Marcellus, Emperors Palace, Friday 15 August 2025.
Tickets available at www.LTickets.co.za

24/07/2025

ANDRE DIE SKREEU SNAAKSE HIPNOTISEUR by die Theatre of Marcellus Emperors Palace, Vrydag 15 Augustus om 19:00
Kaartjie beskikbaar by www.LTickets.co.za

SKATERLAG MET ANDRÈ, DIE SKREEUSNAAKSE HIPNOTISEURMet Andrè GrovèAfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum, hoek van Th...
15/07/2025

SKATERLAG MET ANDRÈ, DIE SKREEUSNAAKSE HIPNOTISEUR
Met Andrè Grovè
AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum, hoek van Thomas Edison en Dertiendestraat, Menlopark Park, Pretoria
Saterdag, 19 Julie 2025 @ 19:00
R220.00 per persoon

Verhooghipnose in Suid-Afrika is sinoniem met André – die skreeusnaakse hipnotiseur. André tree al die afgelope twee dekades dwarsdeur Suid-Afrika op, en vermaak gehore steeds met sy skaterlag-vertonings landwyd! As jy braaf genoeg is en ‘n bok vir sports is, kom wees een van André se vrywilligers om onder hipnose te gaan by die AfriForum Teater op 19 Julie! Of kom geniet net die mannewales van sy vrywilligers.

Hy steel onder andere vinger nommer vyf, vrywilligers word wasmasjiene en dis wasdag, sal jy heerlik aan ‘n ui eet en d**k dis ‘n appel, kyk hoe word vrywilligers bekende sangers soos Steve Hofmeyr of Juanita du Plessis en vele meer pret. Onthou, mense onder hipnose sal enigeiets doen! Wel, enigeiets wat hy of sy morele waardes hom of haar toelaat. Maar pret gaan ons hê in Skaterlag!

Address

PO Box 10552
Springs
1559

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skaterlag met Andre - die Skreeusnaakse Hipnotiseur posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share