Die Tarentaal Teater

Die Tarentaal Teater Musiekkonserte en Restaurant. www.tarentaalteater.co.za Die Tarentaal Teater het 'n wonderlike atmosfeer wat nie gekoop kan word nie.

Bring jou vriende en kuier gesellig saam terwyl julle goeie musiek geniet van top Suid Afrikaaanse kunstenaars! Local music lovers know the "Tarentaal Teater" well by now. An old barn, changed into a music theatre where people can unwind in a cosy atmosphere while listening to a wide range of South African artists, has already become a favourite where friends, families and their children can relax in the open space and fresh air of the Magaliesburg.

15/06/2026
Kom kuier by die Tarentaalnes gastehuis slegs 10 km vanaf die Waterfall mall. Dit is geleë aan die voet van die Magalies...
09/06/2026

Kom kuier by die Tarentaalnes gastehuis slegs 10 km vanaf die Waterfall mall. Dit is geleë aan die voet van die Magaliesberg op 'n rustige, voël- en boomryke stukkie hemel. Water vloei uit 'n fontein in die berg, in ons pype in. Kamers vanaf R600 per nag beskikbaar. Skakel Chris 082 417 6873 of Anita by 082 782 3019.

Wat 'n heerlike aand met Marika Barnard en Chris wat 'n voor vertoning gedoen het. Sielvolle musiek uit die hart uit!
06/06/2026

Wat 'n heerlike aand met Marika Barnard en Chris wat 'n voor vertoning gedoen het. Sielvolle musiek uit die hart uit!

Address

Rustenburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Tarentaal Teater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Die Tarentaal Teater:

Share