Plaasvars Partiekies

Plaasvars Partiekies Plaasvars Partiekies is 'n partytjie beplannings diens in die Rustenburg area…

Klas partytjie vir Reabetswe!
27/08/2026

Klas partytjie vir Reabetswe!

Dankie Margaret Sherenda Pieters vir die bestelling om die Juffrouens met hierdie te bederf…🧡💚 Jy self is meer werd as E...
09/08/2026

Dankie Margaret Sherenda Pieters vir die bestelling om die Juffrouens met hierdie te bederf…

🧡💚 Jy self is meer werd as Edelstene🧡💚

05/08/2026

Unicorn Pakkies vir Amelia se 6 de verjaarsdag by die skool🦄🦄

Plaasvars Partiekies
Rustenburg
WhatsApp: 0673360299

Ons doen nie net kinderpartytjies nie…✨ Lingerie Partytjies🥂 Bachelorettes💍 Kombuistee’s🎂 Verjaarsdae🎉 Spesiale geleenth...
01/08/2026

Ons doen nie net kinderpartytjies nie…

✨ Lingerie Partytjies
🥂 Bachelorettes
💍 Kombuistee’s
🎂 Verjaarsdae
🎉 Spesiale geleenthede

Van dekor en tafeldek tot speletjies, lekkernye en daardie klein besonderhede wat ’n partytjie onvergeetlik maak – ons sorg daarvoor.

Elke partytjie word met liefde, kreatiwiteit en ’n persoonlike aanslag saamgestel.

Stuur vir ons ’n boodskap op WhatsApp 0673360299 en gesels oor jou volgende funksie.

RIP twenties!!Plaasvars PartiekiesRustenburgWhatsApp: 0673360299
11/07/2026

RIP twenties!!

Plaasvars Partiekies
Rustenburg
WhatsApp: 0673360299

Die giftige slym borrel, die pizza is warm, en die Ninja Turtles is gereed vir aksie! 🐢☣️ Gelukkige verjaarsdag, Ayden! ...
27/06/2026

Die giftige slym borrel, die pizza is warm, en die Ninja Turtles is gereed vir aksie! 🐢☣️

Gelukkige verjaarsdag, Ayden! 💜💚🧡💙

27/06/2026

Partytjie Setup ✔️
Boeretroos✔️

Dis koud buite maar die koffie is aan die brand by vol liefde

Julle weet mos… net 1 foto doen nooit die werk justice nie…Zavian se laaste bietjie Super Mario vir sy 7de verjaarsdag b...
01/06/2026

Julle weet mos… net 1 foto doen nooit die werk justice nie…

Zavian se laaste bietjie Super Mario vir sy 7de verjaarsdag by die skool!!

Plaasvars Partiekies
Rustenburg
WhatsApp: 0673360299

Super Zavian is 7 jaar oud…Blikkies Vol LiefdeAnya Zulawnik Bruyns
30/05/2026

Super Zavian is 7 jaar oud…

Blikkies Vol Liefde
Anya Zulawnik Bruyns

39 Years Later…Plaasvars Partiekies Rustenburg WhatsApp: 0673360299
20/05/2026

39 Years Later…

Plaasvars Partiekies
Rustenburg
WhatsApp: 0673360299

Address

Rustenburg

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27673360299

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaasvars Partiekies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share