30/04/2024
Thelma Fouche het 13 comrades gehardloop en was die ouderdom van 85 jaar vriendelik versoek om op te hou deel neem aan Parkrun. Sy is steeds elke saterdag daar om die deelnemers van die kantlyne af te help met hardloop. Sy wou nog altyd op die verhoog wees, en so skuins van 90 het sy haar drome laat waar word. 19 Mei vier sy haar verjaarsdag. Sy het 'n besonderse talent vir woorde onthou en sing met 'n stem wat stories mooi dra.
Thelma weet nie van opgee nie. Sy weet van leef.
Ons Huis - Wesrand Pierneefteater Residentia Moria