05/09/2026
🎶 REGSTREEKS BY ONS AFGRI MINI ARENA!
🎤 Kom kyk & luister na die talentvolle Wilton Franse — bekende gesig van TV-treffers soos Oppi Noot en Die Kontrak! 🌟
📅 Wanneer: Woensdag, 30 September 2026
⏰ Tyd: 14:30 - 15:15
📍 Plek: Afgri Mini Arena
Robertson Lenteskou
Wilton Franse
AFGRI
Robertson Tourism