Die Nuwe Heksie

Die Nuwe Heksie Ek is n heks. Gepla met die maan. Ek hou van vuil word in die tuin. Ek is van Wonderland. Ek is n heks en n healer.

Dit is altyd n goeie tyd vir tee. 🫖Kom sit saam my in die Hekse Hut. 💜
22/08/2026

Dit is altyd n goeie tyd vir tee. 🫖

Kom sit saam my in die Hekse Hut. 💜

Daar is reënboë in my huis as die son saam speel. Elke boog bring nuwe hoop nes die vetplante vol winter blomme. 🌈 Die J...
20/08/2026

Daar is reënboë in my huis as die son saam speel. Elke boog bring nuwe hoop nes die vetplante vol winter blomme. 🌈 Die Jasmyn blom ook; dis my ma se sign dat die somer weer kom. Nog n pragtige begin.

Ek het gaan soek vir *Hoop*.
Mag dit jou aanmoedig.

Ons het The Good Tarot van Colette Baron-Reid en The Muse Tarot van Chris-Anne vir hul wysheid gaan vra.

✨ Jou boodskap,
met soveel liefde,
in die comments.
Die Nuwe Heksie ###

Ek het die kaarte gaan vra vir *Hoop*‘...bring die hoop weer terug!’Vat jou tyd en vra saam. ✨Hoop op-hype towerkuns!Voe...
17/08/2026

Ek het die kaarte gaan vra vir *Hoop*
‘...bring die hoop weer terug!’
Vat jou tyd en vra saam.
✨Hoop op-hype towerkuns!

Voel vir links, middel of regs.
Jou eerste neiging en gewete sal weet.
Kom kuier later weer sodra die boodskap by my land.

Mooi week Hekse ###

Luister solank in die comments:

Ek is opgewonde dat jy kom kuier! 🏡Daar is 4 *Hut Sit* Magic Sessies beskikbaar vir Augustus. 4 Vrydae enige 90min tusse...
22/07/2026

Ek is opgewonde dat jy kom kuier! 🏡
Daar is 4 *Hut Sit* Magic Sessies beskikbaar vir Augustus.
4 Vrydae enige 90min tussen 11:00 – 16:00
7, 14, 21, 28 Aug.

Die Hekse Hut is langs die koppie in Westdene en buurvrou van mooiste Melville. 🩷
Maak n hele dag daarvan. Ek dare jou!🥰
Ons tarot en duik diep.
Vind inspirasie. 💫
Raak kreatief.
Ek vertel nie die toekoms nie, maar vind hoop en motivering daarvoor.
Kom speel by my!

Gesels as jy meer wil weet of bespreek.
[email protected]

Die magical Archtypes van Kim Krans kyk mooi na die groot oomblikke. Links en Middel fokus op ‘Self’ en Regs het geland ...
12/07/2026

Die magical Archtypes van Kim Krans kyk mooi na die groot oomblikke. Links en Middel fokus op ‘Self’ en Regs het geland op ‘Plek’.
Ek sien ‘Self’ as iets van binne, n tipe identiteit wat vorentoe tree om jou deur hierdie deel te lei. ‘Plek’ verstaan ek as n goeie omgewing om in te wees.

Selfs al is die reis nie altyd maklik nie gaan ons kies om te glo in die mooiste. Hier gaan ons soek vir die beste en leer uit die lessel Ons beweeg in liefde. Ons begin met n glimlag.

Smile dammit!

Jou boodskap, met soveel liefde, in die comments👇 ###
Die Nuwe Heksie

Junie was n groot een wat in die volgende maande uitspoel. Die wêreld word geskud. Daarom is ek dankbaar dat my liefste ...
09/07/2026

Junie was n groot een wat in die volgende maande uitspoel. Die wêreld word geskud. Daarom is ek dankbaar dat my liefste bosheks se Archetypes kom kuier het.
Ek dare jou om meer tyd as gewoonlik met hierdie kaarte te sit. Ten minste 9 min. Doen dit vir jouself. Vind n rustige plek wat jou laat lekker voel. Maak jou oë toe vir n oomblik en skep diep asems. Glimlag. Jou lyf sal vir jou vertel as dit die regte tyd is om te kies aan links, middel of regs.

Kom kuier later weer vir jou boodskap.

Die Nuwe Heksie ###

“Hoe kan ons, te midde van alles, meer genot vind?” het ek die feëtjies gaan vra. Heel speels werk hierdie keer anders. ...
31/05/2026

“Hoe kan ons, te midde van alles, meer genot vind?” het ek die feëtjies gaan vra.
Heel speels werk hierdie keer anders.
Jy hoef nie eens te kies nie, jy kan net vertrou. Vind die Feëtjie Vers eie aan jou element. Dit is nou Aarde, Lug, Vuur of Water.
🔥*Vuurelement*
• Ram / Aries
• Leeu / Leo
• Boogskutter / Sagittarius
🌍 *Aarde-element*
• Bul / Ta**us
• Maagd / Virgo
• Steenbok / Capricorn
🌬️ *Lugelement*
• Tweeling / Gemini
• Weegskaal / Libra
• Waterdraer / Aquarius
🌊 *Waterelement*
• Kreef / Cancer
• Skerpioen / Scorpio
• Visse / Pisces

✨ Jou boodskap,
met soveel liefde,
in die comments.
### Die Nuwe Heksie

Ek smag die laaste ruk na meer speel en minder stress... daarom het ek vir hierdie rondte dadelik die feëtjies benader. ...
29/05/2026

Ek smag die laaste ruk na meer speel en minder stress... daarom het ek vir hierdie rondte dadelik die feëtjies benader.
My eerste liefde. 💚

Jy kan steeds een van die vier kies, maar hierdie boodskap word ook op n ander manier gevind.
🌍Aarde
🌬️Lug
🔥Vuur
💧Water

Kom kuier later weer vir jou boodskap. 🪄

🖤Die Nuwe Heksie🖤

Towerkuns knus 🕯️Kom kuier 🪄Nog 2 plekke oop vir magic in Mei. Donderdae en Vrydae in Westdene, JHB.
22/05/2026

Towerkuns knus 🕯️
Kom kuier 🪄

Nog 2 plekke oop vir magic in Mei.
Donderdae en Vrydae in Westdene, JHB.

21/05/2026

6 Jaar van Nuwe Heksie-ness.
Dankie dat jy saam speel 🖤

Soveel liefde ###
Die Nuwe Heksie

Address

Randburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Nuwe Heksie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share