11/09/2026
Wat bring jy saam na Bosveld Acoustics? πΏπΆ
Ons het die lysie vir jou reg β swipe deur, pak jou goed en dan is jy reg vir Saterdag.
Onthou, jy kan ook jou eie vleis saambring en van die braaigeriewe by Die Bosveld gebruik. π₯
π
Saterdag, 12 September 2026 | Die Bosveld
β° Toegang vanaf 06:30 | Vertoning begin 11:00
π Cnr Dr Swanepoel & N1, Doornpoort 295 JR, 0017, Pretoria
π Koop 1 kaartjie, kry 1 GRATIS
π Kry jou kaartjies: https://itickets.co.za/events/487045