Rudi Botha Sanger

Rudi Botha Sanger Musiek is waar my hart praat wanneer my woorde nie genoeg is nie.

28/08/2026

Wie is Rudi? Bietjie vrae en antwoorde sodat jy hom beter kan leer ken 🙌🏻

27/08/2026

Hierdie lied - Dis die God wat ek lief het - gaan nie oor perfeksie nie, maar oor die God wat my al vir 17 jaar lank dra in die goeie en slegte tye. Dit gaan oor dankbaarheid en my diepste verhouding met Hom. Ek het hierdie lied so 6 maande terug geskryf en hierdie sal die eerste keer wees wat iemand hom hoor.

Dis die God wat ek lief het - Rudi Botha Sanger

27/08/2026

Kyk tot die einde 😅
How it all started vs How it's going 🤠

Baie lief om ñ bietjie Kenny Rogers te sing 🎸

26/08/2026

So lusmakertjie van die liedjie wat ek vir Wollies Animal Project geskryf het... Hou die blad dop vir iets spesiaal🙏🏻👌🏻

🎼Wollies - Rudi Botha Sanger

26/08/2026

For all our Country lovers 🤠
I recall a gypsy woman - Ricus Nel

25/08/2026

Secunda, sien jul by die Marietjie Skool se Mariki Mark 🙏🏻🙌🏻

Sit vir ons liedjies in die kommentaar wat jy hierdie jaar wil hoor.

25/08/2026

Daar was gevra deur Charlene Schutte vir Riaan Benadé se Spontaan 🙌🏻... En hier is hy nou!

23/08/2026

Rudi oefen so bietjie op een van my gunsteling musikante se liedjies - Barto (Impulsief) 👌🏻Definitief ñ groot gunsteling vir hom! Comment ñ liedjie wat jy Rudi sal wil hoor sing.

18/07/2026

Vir Mandela-dag 2026 het ons ons 67 minute afgestaan aan die diere van Wollies Animal Shelter. 🐾

Ons het die honde gaan stap, vir hulle die liefde, aandag en afleiding gegee waarna hulle so smag. Die katte is ook behoorlik bederf, en ons het sommer 'n paar goedjies by hul winkel gekoop om die skuiling te ondersteun.

As jy in die omgewing is, gaan loer gerus in. Of dit nou is om 'n donasie te maak, iets by hul winkel te koop, 'n hond te gaan stap of net 'n bietjie liefde te gee – elke klein gebaar maak 'n groot verskil. ❤️

01/07/2026

Nuwe lied geskryf deur Rudi vir Wollies Animal Project

Address

Lynnwood
Pretoria
0081

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rudi Botha Sanger posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share