Sculptures by Megan

Call Directions Contact the establishment

Sculptures by Megan Megan van der Merwe, artist, sculptor, ceramist & photographer. Reflecting lives beauty through ART.

“Caught in the moment where movement meets stillness — a quiet breath shaped in clay.”
23/03/2026

“Caught in the moment where movement meets stillness — a quiet breath shaped in clay.”

Even in stillness, there is courage
22/01/2026

Even in stillness, there is courage

Where clay becomes character. ❤️❤️❤️
21/01/2026

Where clay becomes character.


❤️❤️❤️

23/08/2025

The earth is soft beneath your touch,shaped by patience, formed with much.From simple soil, new beauty arise—a lasting craft beneath your eyes.

Beautiful collection fresh out of the kiln 💜💜💜
16/08/2025

Beautiful collection fresh out of the kiln 💜💜💜

03/10/2023

Fiola Kruger

As die winters van haar hart,
die swaar realiteit wat sy ervaar
besef,

Besef sy dat die tyding ook nuwe seisoene in haar woed.

In onsekerheid druk sy voort aan 'n droom wat soos klein mostertsade gestrooi lê,

Die deernis van die herfs waai deur haar hare, soos die tulpe wat sterk oor die horison sprei...

Die lente in haar oë rus oor haar gemoed van dankbaarheid, soos n kleurvolle lappieskombers gehikkel deur ouma,

Die somer breek aan, en dinge van gister lankal weggepak in die kas van herrineringe!

Sy kyk na die liefde ,
oë so groot ,
so min woorde wat die innerlike kan heim,

Sy het immers die vensters na haar hartskamer ontsluit,
toe sy Hosea-liefde loop vind,
wanneer die refleksie van daai binneste liefde uitstraal,
weet sy wie sy is in Hom - wie haar geskape het!

'nvrou

Te koop 0795119780Tant Poppie van Swellendam,Sy glimlag altyd opreg en sêmet liefde vir alles"Netso, fyn pikkewyn"Sy hek...
29/09/2023

Te koop
0795119780

Tant Poppie van Swellendam,
Sy glimlag altyd opreg en sê
met liefde vir alles
"Netso, fyn pikkewyn"

Sy hekel graag vadoekies
om, jy sal verseker met 'n
stelletjie huistoe gaan.

Jy ruik tant Pop se Red Door as sy
verby jou sweef in Checkers,
haar beursie is altyd vol omdraai
sente - hul vind hul weg na
die trollie stoters.

Tante Poppie is defnitief
die spreekwoordelike
Overbergse Poppie🌸

Address

Pretoria

Telephone

+27795119780

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sculptures by Megan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Sculptures by Megan:

Shortcuts

Share

Category