01/09/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag Nadia Van Den Heever.
Mag jy 'n geseënde en ongelooflike kreatiewe jaar hê!
'n Nuwe Oorspronklike Afrikaanse Verhoogmusiekblyspel - waar verhale sing en note vlam vat. Trek ’n stoel nader… dis net die begin.
Pretoria
Be the first to know and let us send you an email when Die Grenshotel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Die Grenshotel: