Hammie Wessels

Hammie Wessels Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hammie Wessels, Arts and entertainment, Pretoria.

TV Presenter / Actor / MC / Artist Manager
Kom ons praat bietjie Twak: https://youtube.com/playlist?list=PLCFovPaKvdkS3p-N4OVdE7IWQiAlj0Gx3&si=Q9gqJtLKyOej0JOS

29/08/2026

Send a message to learn more

28/08/2026

As jy gewonder het hoekom die Twak Praat bord in Steve se episode gebreek was... hier is die skuldige man self: John-Henry Opperman!

Ricus Nel Hammie Wessels CFAO Mobility Toyota Vryburg Virseker

28/08/2026
28/08/2026

Dis nie ñ Bakkie nie, dis ñ Hilux!!! cfao Toyota, julle maak dinge maklik op alle paaie!!! 🛻👌🏻💪🏻❤️

27/08/2026

Wat was jou heel eerste ervaring met Afrikaanse musiek? Was dit dalk Klopjag skool, Laurika Rauch in die kar, of iets heeltemal anders?

Hammie Wessels Ricus Nel Virseker CFAO Mobility Toyota Vryburg

26/08/2026
24/08/2026

Die meeste mense kan seker die De Klerks se Griekse avonture onthou, maar kan julle nog Sê Wie met Niekie van den Berg op RSG onthou?
Hammie Wessels Ricus Nel Ricus Nel Virseker CFAO Mobility Toyota Vryburg

23/08/2026

Het jy 'n grap wat Hammie en Ricus van hul stoele gaan laat afval van die lag?

​Ons bring die ou dae terug met ons nuwe Virseker "Grap van die Week" op Twak Praat! Stuur jou beste, skerpste (of droogste) grappe na
[email protected] of DM jou grap na ons socials toe.

​Wie weet, dalk vertel die manne jou grap in die volgende episode!

Hammie Wessels Ricus Nel Ricus Nel

Wenners 💪🏻 Toks 'n Tjops kykNET
23/08/2026

Wenners 💪🏻 Toks 'n Tjops kykNET

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27722144590

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hammie Wessels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Hammie Wessels:

Shortcuts

Share