Jakarandas in Oktober

Jakarandas in Oktober Always be a poet, even in prose. —Charles Baudelaire

In 'n oogwinkDie skoolhoof is op die foon, besig om my ma te bel Vandag is die dag, hulle gaan albei baklei & skel Ek is...
07/11/2024

In 'n oogwink

Die skoolhoof is op die foon, besig om my ma te bel
Vandag is die dag, hulle gaan albei baklei & skel
Ek is bekend vir die planne wat ek uitdink,
vandag is die dag wat my eie plan my gaan sink

Toe ek weer my oë oopmaak toe sit ek by die werk
Sondae is vroeg op, maak gou of jy's laat vir kerk
Waar's my skoolboeke, penne,my klere, my tas?
Plaas van 'n kortbroek & rugby h**p dra ek 'n das

Ek knink vinnig, ek is bang die tyd stap verby
Oomblikke later in 'n wit rok is daar 'n dame aan my sy
Die dokter wys 'n foto & sê "Geluk Meneer jy word 'n pa"
Waar is die skoolhoof, my das, die werk & my ma?

Die herhinnering van 'n leeftyd spoel oor my
Was dit werklik in 'n oogwink alles verby?

Jakarandas in Oktober ©️Suz

07/11/2024

Die lyn tussen vergeet en onthou

Ek pak jou weg soos winters klere in die somer
Ek is 'n realis maar saam jou was ek 'n dromer
Soms onthou ek jou stem, jou gesig dan kom als terug
Dis asof die gedagte van jou inloer om my lewe te ontwrig

Ons het saam oor 'n toekoms gedroom
Piekniek met 2 kinders onder die groot boom
Ons het verskillende kleur lugkastele gebou
Die lyn tussen waansinnigheid en realiteit was nou

Ek wonder soms as ek jou in 'n ander leeftyd sou ontmoet
Sou dit 'n botsing van twee wêrelde kon verhoed
Die "wat as?" Ek stap op die paaidjie tussen vrede & berou
Ek't hard gewerk om te vergeet & jou nie te onthou

Met ons laaste ontbyt het ek besef ek moet jou laat gaan
Die deel in die movie waar ek wegloop en jy bly staan
In jou teenwoordigheid kon ek met gemak asem haal
In jou awesigheid moes ek stelselmatig 'n prys betaal

Jakarandas in Oktober ©️Suz

Infertility affects millions of people – and has an impact on their families and communities. Estimates suggest that app...
04/11/2024

Infertility affects millions of people – and has an impact on their families and communities. Estimates suggest that approximately one in every six people of reproductive age worldwide experience infertility in their lifetime

In South Africa there are 23 suicides a day recorded and 230 serious attempts
04/11/2024

In South Africa there are 23 suicides a day recorded and 230 serious attempts

30/10/2024

10 days ago I wrote about Siya, the strongest little boy I've ever met. Siya passed away this morning.
Mom Andile, we are so sorry for you loss, you are in our thoughts & prayers🙏🏼
RIP little one

Siya
Your mommy stands next to the field
Ready to protect and ready to shield
She cheers you on she shouts your name
She is your biggest supporter in this game

If only this was a soccer or rugby match
Or a difficult phase or just a rough patch
Instead its your life you fight for each day
A normal childhood- the price you pay

You know the yellow on the hospital's wall
You know the cries that echoes in the hall
You know the needles & the procedures
You diagnosis is your biggest besieger

But let me tell the world who little Siya is
A little brave boy, a warrior, a pure bliss
He is more than this battle or his diagnosis
He is more than a Biliary Atresia prognosis

The one who's name means 'we are together'
Friends & a normal life his biggest endeavor

Jakarandas in Oktober ©️Suz

Wanneer jy besef dis nie romantiese fliek wat voor jou afspeel nie, maar 2 mense se liefde vir mekaar❤
27/10/2024

Wanneer jy besef dis nie romantiese fliek wat voor jou afspeel nie, maar 2 mense se liefde vir mekaar❤

Aan een van die ongelooflikste mense wat ek in my lewe ontmoet het en ook my suster is! Want koffie in jou bekers is bet...
27/10/2024

Aan een van die ongelooflikste mense wat ek in my lewe ontmoet het en ook my suster is! Want koffie in jou bekers is beter as koffie in myne

Mens is nooit werklik gereed om afskeid te neem nie, Liefsfe mens ons sal altyd onthou⚘
26/10/2024

Mens is nooit werklik gereed om afskeid te neem nie,
Liefsfe mens ons sal altyd onthou⚘

Soms ontmoet jy iemand waaroor jy eenvoudig moet skryf.. Anna dankie dat ek oor jou kon skryf
25/10/2024

Soms ontmoet jy iemand waaroor jy eenvoudig moet skryf..

Anna dankie dat ek oor jou kon skryf

25/10/2024

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jakarandas in Oktober posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category