Ietz Nietz

Ietz Nietz Die ander sy van my lewe. Geniet dit om kreatief te wees wanneer tyd my toelaat Kreatiwiteit is 'n gawe van Bo. My man Frikkie is my "handyman" .

Ek probeer altyd om my eie kreatiwiteit uit te leef. Ek weet en besef daar is baie mense wat dieselfde voel en sal ek dit waardeer dat ek nie gekopie word nie. Ek weet daar is nie kopiereg op my "crafts" nie, maar respekteer dit asb. Wanneer tyd ons toelaat stal ons ook uit. Geniet die blad en dankie vir kommentare, belangstelling en ondersteuning. Ek het gedurende Desember 'n baie geslaagde Kers

Tuinmark by my huis gehou asook in Februarie 'n Valentyns Tuinmark. Daar was ook ander Uitstallers en gaan ek op gereelde basis die Markie aanbied en ook ander Uitstallers nooi om uit te stal.

Ietz Nietz Swartborde wat gebruik word vir advertering van Lamsvleis, direk van die plaas te Lavender Kontreimark, Preto...
21/10/2024

Ietz Nietz Swartborde wat gebruik word vir advertering van Lamsvleis, direk van die plaas te Lavender Kontreimark, Pretoria.

Besig gehou met klompie nuwe Crafts
10/12/2023

Besig gehou met klompie nuwe Crafts

Hexagon terugvoer met deel van fotos, dankie. Mooi hout snybord wat aangewend word vir Familie Potjiekos kompetisies.
26/10/2023

Hexagon terugvoer met deel van fotos, dankie. Mooi hout snybord wat aangewend word vir Familie Potjiekos kompetisies.

Vensterbank Skottie werk toe perfek vir ook 'n Deurstopper. Dankie vir aankope en deel van fotos
07/07/2023

Vensterbank Skottie werk toe perfek vir ook 'n Deurstopper. Dankie vir aankope en deel van fotos

Eeu oue sentiment wat Frikkie vir 'n Vrou in Houtboksie geraam het.
07/07/2023

Eeu oue sentiment wat Frikkie vir 'n Vrou in Houtboksie geraam het.

Heerlike uitstal gehad by Wonderboom Lapa ten bate van GPF  Wonderboompoort Kersprojek
07/07/2023

Heerlike uitstal gehad by Wonderboom Lapa ten bate van GPF Wonderboompoort Kersprojek

Ietz Nietz hou weer tuis DV 3 Desember vanaf 09:00 Kersmark. Dié wat naby is, welkom om te kom inloer. Ietsie te drinke ...
01/12/2022

Ietz Nietz hou weer tuis DV 3 Desember vanaf 09:00 Kersmark. Dié wat naby is, welkom om te kom inloer. Ietsie te drinke en te ete ook beskikbaar. Baie nuwe voorraad beskikbaar.

Address

De Beer
Pretoria
8000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ietz Nietz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share