03/01/2023
Welkom by my nuwe musiek blad! Ek sien uit na 2023 en al die nuwe musiek avontuur wat voorle.
Wat wil ek bereik met die blad?
Ek bied privaat sowel as skool geoorienteerd musiek lesse. Jare se onderviding met privaat skool musiek onderrig in die Vrystaat, Gauteng en in die Kaap.
Ek bied musiek lesse aan vir alle ouderdomme. Vanaf kleuterskool tot na skool se onderrig. Dis lekkerste ding om mense op hulle 50ste verjaarsdag te sien dromme speel en hoe drome waar word. Mens is nooit te oud om te leer nie!
Ek spesialiseer in kitaar, dromme en baskitaar sowel as Jam Band Coaching. Fantastiese jong talent in die land!
Ek is ook 'n professionele musikant met jare se professionele toere as sessie musikant. Opgetree by die Nationale Musiek Feeste soos Aardklop, KKNK, Rocking for Rhinos, Lush, Oppikoppi, OFM Vrystaat Fees, Macufe Music Festival. Sowel as telvisie uitvoerings. Programme soos Balcony TV, OFM Raodshows, East Coast Radio en Espresso op SABC 3.
Kontak my gerus vir enige navrae vir lesse, vertonings en vermaak.
[email protected] of via WhatsApp by +27 78 804 1511
Cheers to 2023!