Eldene's designs

Eldene's designs all things art 🎨

❀️ so mooi, Jesus los die 99 vir die 1
09/04/2026

❀️ so mooi, Jesus los die 99 vir die 1

🀍🎨
01/04/2026

🀍🎨

Van my gunsteling werk wat ek al gedoen het !! 🎨✨Oop vir bestellings ✨🎨
23/03/2026

Van my gunsteling werk wat ek al gedoen het !! 🎨✨

Oop vir bestellings ✨🎨

🎨🀍
22/03/2026

🎨🀍

Oil on canvas πŸŽ¨πŸŽ¨πŸ–ΌοΈ
22/03/2026

Oil on canvas πŸŽ¨πŸŽ¨πŸ–ΌοΈ

Die was n amazing experience om die dag vir julle te kon vasvang in kuns!! Dankbaar vir elke geleentheid wat ek kry om t...
15/11/2024

Die was n amazing experience om die dag vir julle te kon vasvang in kuns!!

Dankbaar vir elke geleentheid wat ek kry om te doen wat ek lief het.

πŸ’•

Daar is niks sΓ³ lekker soos om iemand se troue vas te vang nie !! πŸ–ŒοΈπŸ–ŒοΈ
14/11/2024

Daar is niks sΓ³ lekker soos om iemand se troue vas te vang nie !! πŸ–ŒοΈπŸ–ŒοΈ

A quick one i did from my own wedding to pass the time πŸ’•πŸ’
28/10/2024

A quick one i did from my own wedding to pass the time πŸ’•πŸ’

New paintingπŸ’•, die een het ek al meer as 2 jaar terug begin!! πŸ₯΄ Ennn toe word ek swanger met my seuntjie en my lewe was ...
07/10/2024

New paintingπŸ’•, die een het ek al meer as 2 jaar terug begin!!

πŸ₯΄ Ennn toe word ek swanger met my seuntjie en my lewe was so so besig die afgelope 2 jaar maar ek kon finally tyd kry om die een klaar te maak !!

Was so so lekker!! 🌺πŸͺ½

Wat n plesier !!πŸ₯°πŸ’
03/10/2024

Wat n plesier !!πŸ₯°πŸ’

Ek het vandag met n nuwe painting begin .. ek twyfel so baie in myself en my talent, maar ek voel ook dit is iets wat ek...
02/10/2024

Ek het vandag met n nuwe painting begin .. ek twyfel so baie in myself en my talent, maar ek voel ook dit is iets wat ek met my hele hart geniet en my lewe wil maak.

Dit is seker een van die moeilikste goed om so groot deel van jouself aan mense te wys en te hoop dat iemand daarvan gaan hou.

Dit was n moeilike dag, en ek glo Jesus sal my nog op die regte pad sit.

Al wat ek kan doen is net myself wees en hoop vir die beste.

πŸͺ½

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eldene's designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category