25/01/2026
POTCHEFSTROOM 🎵
Is jou kleuter 5-6 of 6-7 jaar oud? Spring gou om te registreer vir 2026 se klassies want daar is nog net enkele plekkies oop in ons klassie vir bietjie “ouer” maats.
Hierdie klas se tydgleuf is op ‘n Woensdagmiddag om 16:15 (‘n klas is 40 minute lank).
Besoek ons webwerf om te registreer by https://kleuterklassiek.co.za/inskrywingsvorm/ of vir meer inligting oor fooie by https://kleuterklassiek.co.za/kostes/.
Ons is baie opgewonde om met die klassies te begin! Kontak ons asseblief met enige vrae