Aardklop Nasionale Kunstefees

  • Home
  • Aardklop Nasionale Kunstefees

Aardklop Nasionale Kunstefees Momentum Aardklop is ’n Suid-Afrikaanse kunstefees, in Afrikaans.
(486)

🎭 Daar’s teater🎨 Daar’s kuns🎶 Daar’s musiek📚 Daar’s boekgesprekkeVir die denkers, die dromers, die diepes en die dorses…...
05/06/2026

🎭 Daar’s teater
🎨 Daar’s kuns
🎶 Daar’s musiek
📚 Daar’s boekgesprekke

Vir die denkers, die dromers, die diepes en die dorses… iets vir almal – soos’it moet wees!

Drie jaar lank al eerste in die ry om kaartjies te koop!Baie dankie, Zelma, vir jou getroue ondersteuning as ons Hartsvr...
29/05/2026

Drie jaar lank al eerste in die ry om kaartjies te koop!

Baie dankie, Zelma, vir jou getroue ondersteuning as ons Hartsvriend 🫶

Ons program is lewendig!Doen’it… ons weet jy wil.Gaan na aardklop.co.za en beloer’it!Op 1 Junie maak nasionale kaartjiev...
28/05/2026

Ons program is lewendig!
Doen’it… ons weet jy wil.

Gaan na aardklop.co.za en beloer’it!

Op 1 Junie maak nasionale kaartjieverkope oop.

Potchefstroom, julle kan van môre af koop om te klop vanaf 29 Sep tot 4 Okt.

Potchefstroom 29 Sept. - 4 Okt. 2026. Soos'it moet wees!

Daar’s nie tyd vir trane nie, en ook nie vir sukkel nie!Momentum Aardklop het dié jaar met SEATME as kaartjieplatform op...
18/05/2026

Daar’s nie tyd vir trane nie, en ook nie vir sukkel nie!

Momentum Aardklop het dié jaar met SEATME as kaartjieplatform opgeteam - en dit beloof om 'n reuse sukses te wees!

Maak reg - inligting volg binnekort!

Seatme

Skryf jy? Dan praat ons nou met jou. 🪶Daardie halfklaar manuskrip.Daardie Google Doc.Daardie “ek sal nog” plan.Haal uit....
14/05/2026

Skryf jy? Dan praat ons nou met jou. 🪶

Daardie halfklaar manuskrip.
Daardie Google Doc.
Daardie “ek sal nog” plan.

Haal uit. Laai af. Maak klaar. En kom pluk 'n veertjie vir jou hoed!

Skryf in vir die 2026 ATKV-Woordveertjies 2026.

🔗 https://atkv.org.za/neem-deel/toekennings/woordveertjies/
📅 1 Junie 2026

Kloppers, hier kom 'n ding! En amper ook.Van staatmakers wat ken van die verhoog tot spik-splinternuwe teater en kuns - ...
10/05/2026

Kloppers, hier kom 'n ding! En amper ook.

Van staatmakers wat ken van die verhoog tot spik-splinternuwe teater en kuns - ons bederf julle binnekort met die 𝗮𝗺𝗽𝘁𝗲𝗹𝗶𝗸𝗲 𝗠𝗼𝗺𝗲𝗻𝘁𝘂𝗺 𝗔𝗮𝗿𝗱𝗸𝗹𝗼𝗽 𝗽𝗿𝗼𝗴𝗿𝗮𝗺!

Van gesog tot gesout tot nuut tot die kollig… hiérdie jaar se kunstenaars beloof 'n ware fees!

Hier kom 'n GOEIE ding!Momentum Aardklop en Abraham Kriel Kinderhuis - vriende en vennote na aan die hart, julle weet!Di...
06/05/2026

Hier kom 'n GOEIE ding!

Momentum Aardklop en Abraham Kriel Kinderhuis - vriende en vennote na aan die hart, julle weet!

Dié jaar het ons 'n plan vir feesgangers om vinnig en maklik te kan help met daardie klein items wat 'n groot verskil maak. Sommer op pad in, terwyl jy Klop, of en route na jou volgende stop.

Meer binnekort… hou dop!

Abraham Kriel Children's Home - Potchefstroom

03/05/2026

Address


Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27875270023

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aardklop Nasionale Kunstefees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment?

Share