Koöperasiestories

Koöperasiestories Burgemeester Genis is beswaard. Diep beswaard. Die dorpsbestuur is in wanorde. Die regering is net daar vir sekere mense om hulle sakke te vul…

Tobie Cronje vir die eerste keer by Die Boer  teater in Durbanville. 2-4 Aug met "Hans gee Herklaas Horings, nie.Bespree...
29/07/2024

Tobie Cronje vir die eerste keer by Die Boer teater in Durbanville. 2-4 Aug met "Hans gee Herklaas Horings, nie.
Bespreek 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Vanaand tot Sondag is Marion Holm en Margit by Atterbury Teater/Theatre Net 3 vertonings. Kaartjies beperk. Bespreek iTi...
10/05/2019

Vanaand tot Sondag is Marion Holm en Margit by Atterbury Teater/Theatre Net 3 vertonings. Kaartjies beperk. Bespreek iTickets SA

Ons gaan binnekort hierdie bladsy sluit, aangesien Koopersaiestories nie op die oomblik voortgaan nie. Gaan volg asb Tea...
03/03/2019

Ons gaan binnekort hierdie bladsy sluit, aangesien Koopersaiestories nie op die oomblik voortgaan nie.
Gaan volg asb Teater-Margit vir meer teater nuus en produksies waarby ons betrokke is.

22/11/2018

Julle het gevra- wanneer kom 3 Susters ... Kaap toe? Besprekings sopas by Die Boer teater in Durbanville oopgemaak. 21 Mei tot 2 Junie. Bespreek sommer nou al by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com
Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck
Dankie aan mediaborg SARIE Tydskrif
En ons ander borge: Vision Insurance; KWV Classic Collection; ClemenGold; Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees

More almal!Ons gaan binnekort hierdie blasy sluit, aangesien Kooperasiestories nie voortgaan nie.  As jy op hoogte van t...
12/09/2018

More almal!
Ons gaan binnekort hierdie blasy sluit, aangesien Kooperasiestories nie voortgaan nie. As jy op hoogte van teater wil bly waarby ons betrokke is,volg asb die bladsy Teater-Margit.
En vind uit wat die 3 Susters... vanjaar by Aardklop Nasionale Kunstefees aanvang vanaf 2-5 Okt.

Die "evil twins" van Koöperasiestories- Margit Meyer-Rödenbeck en Marion Holm.  Vandag show nr 49. Dankie vir wonderlike...
06/10/2017

Die "evil twins" van Koöperasiestories- Margit Meyer-Rödenbeck en Marion Holm. Vandag show nr 49. Dankie vir wonderlike gehore hier by Aardklop Nasionale Kunstefees

Bekendes sê:MATHYS ROETS: Groot geword met Koöperasiestories se Musiek en Genis se stappie in die huis. Nou mag ons weer...
22/09/2017

Bekendes sê:
MATHYS ROETS:
Groot geword met Koöperasiestories se Musiek en Genis se stappie in die huis. Nou mag ons weer kyk op die verhoog. Sien altyd uit na die stories en dinge.
ELSABE DANEEL:
“’n Bollemakiesie herbesoek aan PG du Plessis se geliefde Koöperasiestories sorg vir klugtige situasies, skreeusnaakse volkskarakters en oomblikke van groot patos en deernis.”

Aardklop Nasionale Kunstefees 3-7 OKt Computicket
Huisgenoot kykNET

met: Chris van Niekerk, Marion Holm; Margit Meyer-Rödenbeck; Carel Nel; Wessel Pretorius
Teks: Alexa Strachan na stories van PG du Plessis
Regie: Sandra Prinsloo

Die Kooperasiestories wil weereens als ons borge bedank, maar vandag veral vir die NATI stigting wat so baie produksies ...
20/09/2017

Die Kooperasiestories wil weereens als ons borge bedank, maar vandag veral vir die NATI stigting wat so baie produksies die finansiele hupstoot gee om op die planke te kom.
Volgende speelvak by Aardklop Nasionale Kunstefees 3-7 Okt Computicket

JAK DE PRIESTER:“Koöperasiestories het al my stoutste verwagtinge oortref. Ek het elke karakter so baie geniet en soms n...
19/09/2017

JAK DE PRIESTER:
“Koöperasiestories het al my stoutste verwagtinge oortref. Ek het elke karakter so baie geniet en soms net vergeet dis akteurs! Dit loop oor van lekker lag en nostalgie! As die lewe jou beswaard maak … gaan kyk Koöperasiestories!”
3-7 Okt by Aardklop Nasionale Kunstefees Computicket Huisgenoot Koop nou om beswaardheid te voorkom.

Wen kaartjies na Koöperasiestories by Aardklop Nasionale Kunstefees Dankie Netwerk24 Rapport
17/09/2017

Wen kaartjies na Koöperasiestories by Aardklop Nasionale Kunstefees Dankie Netwerk24 Rapport

Address

Potchefstroom

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koöperasiestories posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share