Cantando at Algoa

Cantando at Algoa Cantando@Algoa volwasse gemeenskapskoor

We wish our ECCC and team all the best for their tour. We are super proud of all of you. From all of us staying behind a...
07/08/2026

We wish our ECCC and team all the best for their tour. We are super proud of all of you. From all of us staying behind at Cantando at Algoa Choir🎶🎵❤

Have a blessed celebration of voices, we are super proud of all of you. Best wishes from all of us at Cantando@Algoa Cho...
07/08/2026

Have a blessed celebration of voices, we are super proud of all of you. Best wishes from all of us at Cantando@Algoa Choir🙇🏼‍♀️❤

Ons koor is trots om uitgenooi te wees om by die *_CCNF_* se 6de Koorfees op te tree. Kom sluit aan by ons deelname aan ...
11/05/2026

Ons koor is trots om uitgenooi te wees om by die *_CCNF_* se 6de Koorfees op te tree.
Kom sluit aan by ons deelname aan hierdie viering van uitnemende koormusiek.
Datum: *16 Mei 2026*
Tyd: *18:00 vir 18:30*
Plek: *Veremark Sentrum*
Kaartjies is nou beskikbaar by: *https://tickets.tixsa.co.za/event/choral-celebration-festival-6-ec*

Saterdag middag oefening asook die aand optrede paar fotos🎼🎶🎵💜
06/05/2026

Saterdag middag oefening asook die aand optrede paar fotos🎼🎶🎵💜

06/05/2026

Cantando@Algoa aan die beurt,wat ń voorreg en onvergeetlike ervaring🎼🎶🎵🙌

Na heerlike naweek en baie suksesvolle konsert, is almal weer oppad huis toe.  Daar is paar wat anoniem wil bly 🤭🤣🎵🎵🎵
03/05/2026

Na heerlike naweek en baie suksesvolle konsert, is almal weer oppad huis toe.

Daar is paar wat anoniem wil bly 🤭🤣
🎵🎵🎵

Dis 'n Groot en Lekker gekuier in Bloem!Het darem 'n oefening ook ingekry vir môre se optrede. 🤭
01/05/2026

Dis 'n Groot en Lekker gekuier in Bloem!
Het darem 'n oefening ook ingekry vir môre se optrede. 🤭

Bloemfontein ons is oppad!!! Vir die 3 Kore 1 Stigter konsert. Kry net gou ietsie te ete voor ons pad verder aandurf. 🍔🥞...
01/05/2026

Bloemfontein ons is oppad!!!
Vir die 3 Kore 1 Stigter konsert.

Kry net gou ietsie te ete voor ons pad verder aandurf. 🍔🥞🥪🥤

Address

Port Elizabeth

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cantando at Algoa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category