S & W Resin

S & W Resin Making and selling resin gifts.

Nog 24 is klaar🙏🏻. Dalk kan ek nog 'n paar klaarmaak voor môre. 🤗🌸🌷
02/02/2023

Nog 24 is klaar🙏🏻. Dalk kan ek nog 'n paar klaarmaak voor môre. 🤗🌸🌷

En so is 16 al klaar. Hopelik gaan daar nog baie meer wees teen Vrydag vir die nagmark. 🤣🤗❤️😉
30/01/2023

En so is 16 al klaar. Hopelik gaan daar nog baie meer wees teen Vrydag vir die nagmark. 🤣🤗❤️😉

Vars uit die "moulds".❤️Die lekkerste van resin is om die eind produk uit die "moulds" te haal. ❤️❤️❤️Ek wou 'n nuwe kle...
25/01/2023

Vars uit die "moulds".❤️
Die lekkerste van resin is om die eind produk uit die "moulds" te haal. ❤️❤️❤️
Ek wou 'n nuwe kleur van die alfabet sleutelringe maak, maar die tyd raak min voor die volgende mark, en die werk net meer😁🙏🏻💞

Hartjies en nogmaals hartjies.❤️❤️❤️❤️❤️
16/01/2023

Hartjies en nogmaals hartjies.
❤️❤️❤️❤️❤️

Nuwe goedjies nou uitgehaal.🤗Ek maak lekker werk vir myself. 🤣🤣🤣Nuwe markte begin weer een van die dae, so ek sal moet w...
14/01/2023

Nuwe goedjies nou uitgehaal.🤗
Ek maak lekker werk vir myself. 🤣🤣🤣
Nuwe markte begin weer een van die dae, so ek sal moet wikkel. ❤️❤️❤️😁

09/01/2023

To regain friends in your news feed and get rid of ads - Hold your finger anywhere in this post and click ′copy’. Go to your page where it says ‘What's on your mind?’ Tap your finger anywhere in the blank field. Click paste. This upgrades the system.
Hello new and old friends!🥰

It's sad we have to keep doing this to kill the Ads and see our friends.

Probeer altyd iets anders ook😉
04/01/2023

Probeer altyd iets anders ook😉

Geparsde sade en blommetjies van ons plot 🤗🌾🌷🍃🌸
04/01/2023

Geparsde sade en blommetjies van ons plot 🤗🌾🌷🍃🌸

Bietjie gespeel met alkohol ink in die resin. 💞
04/01/2023

Bietjie gespeel met alkohol ink in die resin. 💞

Geskenkies gemaak🤗
04/01/2023

Geskenkies gemaak🤗

Nog nuwe goedjies nou-net uitgehaal.🙏🏻Dis so lekker om weer te kan resin. 🤗🙏🏻💞
14/12/2022

Nog nuwe goedjies nou-net uitgehaal.🙏🏻
Dis so lekker om weer te kan resin. 🤗🙏🏻💞

Nuwe goedjies vandag uitgehaal. 🙏🏻🤗💞🦜🐦🎶
13/12/2022

Nuwe goedjies vandag uitgehaal. 🙏🏻🤗💞🦜🐦🎶

Address

Polokwane
0882

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27794741614

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when S & W Resin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to S & W Resin:

Share

Category