Arthead Studio

Arthead Studio Arthead Studio is my studio/class where you can come and discover your inner artist, learn and specialize in any style or medium of your choice.

Nuwe skets klaar en oppad na sy nuwe huis!!!
19/05/2022

Nuwe skets klaar en oppad na sy nuwe huis!!!

Foto kwaliteit is nie so goed nie maar die kunswerk is oppad na sy nuwe huis toe!! 👏🏻👏🏻👏🏻
12/05/2022

Foto kwaliteit is nie so goed nie maar die kunswerk is oppad na sy nuwe huis toe!! 👏🏻👏🏻👏🏻

Die ou seun is oppad na sy nuwe huis toe!!! So happy met die eindproduk en die klient se reaksie!😁😁😁
06/05/2022

Die ou seun is oppad na sy nuwe huis toe!!! So happy met die eindproduk en die klient se reaksie!😁😁😁

30/03/2022

Vanoggend was so lekker saam met Mariza an Sharlene, twee Amazing vrouens wat kom speel het met ballonne en olieverf!💗🖌💗🖌

Kom ons teken 'n bokkie...
28/02/2022

Kom ons teken 'n bokkie...

28/02/2022

Loving the experimental phase of being a full time artist!!!🌸 More videos coming this week.

Hallo alle kunstiges en kunstenaars, bespreek nou vir Maart klasse. Kontak my vir tye en meer inligting. Alle toerusting...
28/02/2022

Hallo alle kunstiges en kunstenaars, bespreek nou vir Maart klasse. Kontak my vir tye en meer inligting. Alle toerusting word vir julle verskaf, kom teken en verf en leer hoe om jou tegniek en liefde vir kuns te groei.🖌😉🖌

17/02/2022

Nuwe tegniek probeer en dit het fantasties gewerk, en dit was bitter lekker. 'N portret is volgende.

27/01/2022

Eerste Portret time-lapse video.

26/01/2022

Laaste video oor die buffel, ek speel met video app vir social media.
Dis op youtube onder Marcia Klaver, gaan loer bietjie en like asseblief.🖌🖌🖌

Address

Polokwane Town

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Arthead Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Arthead Studio:

Share

Category