24/05/2026
Soms, En ek belowe - NET SOMS, vergeet ek wat ek eintlik met my hande kan doen. En voor iemand nou d**k ek "Spog", Ek belowe ek doen nie.
Die is net n gentle reminder, aan myself, oor n jaar wanneer my "facebook memories" op kom, Dat ek eintlik n kunstenaar is - Iets waarop ek MOET trots wees.
In elk geval, ek het my HAND-GETEKENDE kuns OP boekmerke gesit?
Laatweet my in die comments wat julle d**k? Sal julle nog so iets wil sien?