Jobhuis

Jobhuis JOBHUIS ontvang u graag, op afspraak, soos altyd. Jy kry geleentheid om in afsondering te mediteer en uiting aan jou emosies te gee.

Skakel met Retha 083 451 6973 of Rina by 083 451 6974 om 'n besoek te reël.
‘n Besoek aan JOBHUIS neem jou deur 'n geloofsreis deur JOB. JOBHUIS huisves ‘n permanente uitstalling van 25 kontemporêre skilderye (kunstenaar Rina Coetzee) na aanleiding van die Bybelboeke, Job en Klaagliedere. Die skilderye is ‘n uitbeelding van die kunstenaar se worsteling met depressie.

‘n Besoek aan JOBHUIS neem j

ou op ‘n reis van in kontak kom met jouself, jou emosies en die vind van innerlike vrede. Alle mense kan baat vind by ‘n besoek aan JOBHUIS. Mense wat lyding of verliese ervaar, getuig veral dat blootstelling aan die skilderye vir hulle van besondere waarde is.

Vandag sê ons net dankie en prys die Here met hierdie pragtige lied: Praise the Lord!van Sergei Rachmaninov uitgevoer de...
17/05/2026

Vandag sê ons net dankie en prys die Here met hierdie pragtige lied: Praise the Lord!
van Sergei Rachmaninov uitgevoer deur die USSR Ministry of Culture Chamber Choir.

16K likes, 1.2K comments. "Praise the Lord - Sergei Rachmaninov"

Klaagliedere 3As ek daaroor nadinkdraai my gedagtes vas...
06/05/2026

Klaagliedere 3
As ek daaroor nadink
draai my gedagtes vas...

Address

Bergstraat 6, Philippolis, Suid-Vrystaat
Philippolis
9970

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 01:00

Telephone

+27834516973

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jobhuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Jobhuis:

Share

Category