Ons Afrikaans

Ons Afrikaans Hier gaan ons kuier in Afrikaans

05/09/2026
Hierdie een is vir al ons vriende in Adelaide en Perth! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽถMaak julle reg โ€“ dit gaan รฉรฉn groot jol wees! ๐Ÿ™Œ๐Ÿ”ฅKen jy famili...
04/09/2026

Hierdie een is vir al ons vriende in Adelaide en Perth! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽถ

Maak julle reg โ€“ dit gaan รฉรฉn groot jol wees! ๐Ÿ™Œ๐Ÿ”ฅ

Ken jy familie of vriende wat in Adelaide of Perth woon?

Deel hierdie plasing met hulle en merk hulle sommer hieronder sodat niemand die lekkerte misloop nie!

From the Dal to the world ๐ŸŒ.. ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡บAustralia!!! Ek sien julle die 25ste en 26ste September in Adelaide & Perth saam Ricus Nel en Barto Swiegers. Ek kan nie wag om julle weer te sien nie. โ€˜n Stukkie van die huis en ons kom maak julle wys dat Bokke bo bly!!! Kry julle tickets by southafricanevents.com

Ekโ€™s sooo Dankbaar๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

31/08/2026
๐Ž๐ง๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ง๐ฌ๐ž ๐ค๐šฬ๐ง ๐ค๐ฎ๐ข๐ž๐ซ. Bokjol 2026 bring Ricus Nel, Barto en Early B na Australiรซ vir twee groot aande op 25 September in...
31/08/2026

๐Ž๐ง๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ง๐ฌ๐ž ๐ค๐šฬ๐ง ๐ค๐ฎ๐ข๐ž๐ซ.
Bokjol 2026 bring Ricus Nel, Barto en Early B na Australiรซ vir twee groot aande op 25 September in Adelaide en 26 September in Perth.

Maar hierdie keer is die boodskap eenvoudig: Moenie wag totdat die fotoโ€™s en videoโ€™s die volgende oggend op jou tydlyn verskyn en dan wens jy was daar nie.

Kaartjies is beskikbaar by: www.southafricanevents.com

21/08/2026

Sydney, Brisbane en Peth hier kom โ€˜n groot kuierโ€ฆ in Afrikaans! Laat weet al jou familie en vriende wat daar woon.

Address

Afrikaans
Paarl

Telephone

+27824110905

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Ons Afrikaans:

Shortcuts

Share