Coffee Snobs

Coffee Snobs Coffee Snobs is husband-and-wife duo, Marius & Vernette Wessels, joined by the equally talented Charlie Botha and Gavin Young.

Coffee Snobs is more than just a band—it’s a finely brewed blend of heartfelt lyrics, rich musicality, and just the right amount of boldness. At its core, this husband-and-wife duo, Marius & Vernette Wessels, is joined by the equally talented Charlie Botha and Gavin Young, creating a sound that’s as smooth as a perfectly poured flat white. Coffee Snobs’ music is an artful blend of genres, making i

t the perfect brew for audiences who appreciate high-quality, original entertainment. Whether you take your coffee strong and black or sweet and frothy, there’s a flavor in their music just for you!

Coffee Snobs  ·Nou ja toe, as jy 'n Coffee Snobs fan is en jy wil dalk een van ons koppies, hemde, sokkies of selfs ons ...
07/09/2026

Coffee Snobs
·
Nou ja toe, as jy 'n Coffee Snobs fan is en jy wil dalk een van ons koppies, hemde, sokkies of selfs ons lekker koffie kry, kan jy dit nou by Dis Mos Ys Deli in Kleinbrak kry!

01/09/2026

Ons het ’n sterk vermoede oor wat dalk kon gebeur het toe daardie vliegtuig laas Saterdag so laaaaag oor die stadion gevlieg het... 😅

29/08/2026

Go Bokke! Ons is 100% agter julle!!!

28/08/2026

Kan julle glo dit is al 3 jaar terug wat ons vir die eerste keer by die Woordfees saam gespeel het.Waar het die tyd heen gevlieg?

Ons kan dit amper nie glo nie, en ons is SO opgewonde om hierdie jaar weer deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees in Stellenbosch te wees!!!

🗓️ 3 Oktober 2026

Die Coffee Snobs is terug op die verhoog en ons kan regtig nie wag om julle almal daar te sien, saam te kuier en lekker musiek te maak nie!

Sien julle daar!
snobs Drostdy Teater Afrikaanse Musieknuus Afrikaanse Musiek Voëlvry | Woordfees - Coffee Snobs

Mosselbaai!!! Kom join ons vir 'n heerlike aand van goeie musiek en goeie geselskap. Ons hoop ons sien jou daar! Link na...
21/08/2026

Mosselbaai!!! Kom join ons vir 'n heerlike aand van goeie musiek en goeie geselskap. Ons hoop ons sien jou daar! Link na die kaartjies in die comments!

Hey julle! Julle kan nou Stormreën vollebors saamsing want ons het die lirieke video vir julle gelaai! Enjoy!https://you...
17/08/2026

Hey julle! Julle kan nou Stormreën vollebors saamsing want ons het die lirieke video vir julle gelaai! Enjoy!
https://youtu.be/BP4Ct2NK5BI?si=9K2vb4Es_1JMy5Fp

Stormreën is a love story we can all relate to. Every relationship ...

Dankie Kalfiefees en Tixsa vir 'n fantastiese aand in die mooiste Hermanus. Riku Lätti dit was lekker om die verhoog met...
11/08/2026

Dankie Kalfiefees en Tixsa vir 'n fantastiese aand in die mooiste Hermanus. Riku Lätti dit was lekker om die verhoog met jou te deel! En vir almal wat kom saam kuier het, dankie dankie dankie! 🫶

KALFIEFEES, HIER KOM ONS!Ons sien ongelooflik baie uit om “Gety” saam met julle te deel — musiek, stories en sommer net ...
08/08/2026

KALFIEFEES, HIER KOM ONS!

Ons sien ongelooflik baie uit om “Gety” saam met julle te deel — musiek, stories en sommer net lekker kuier.

As jy ook by Kalfiefees is, kom sê hallo! Ons hoop om baie van julle daar te sien.

Sien julle by Kalfiefees!

05/08/2026

Belangrik nuus!!!!!

Daar was gerugte dat Koning Charles hierdie naweek by die Kalfiefees in Hermanus gaan wees…

En dis waar!

Net nie die een van Buckingham Palace nie… die een van Oos-Londen! 🤣🇿🇦

Kom kuier saam met Coffee Snobs Band vir ’n show vol lekker musiek, lag en goeie vibes.

📍 Kalfiefees – Hermanus
Hierdie naweek

Wie weet… dalk daag die ander Charles ook op! 😉

04/08/2026

HIER IS WAAR ALMAL GAAN WEES!

Van Charles tot die res van die ongelooflike kunstenaars – Gety is die produksie waaroor almal gaan praat!

Kom beleef ’n aand vol musiek, stories, lag, emosie en die unieke Coffee Snobs-klank. Hierdie is een vertoning wat jy nie wil misloop nie.

📍 Grobbelaarsaal, Kalfiefees – Hermanus
🎟️ Bespreek jou kaartjies vandag nog!

🌐 Webwerf: www.kalfiefees-hermanus.co.za⁠
📞 Kaartjie-navrae: 012 880 2635
📱 WhatsApp: 061 520 9041
✉️ E-pos: [email protected]

Tag jou mense, bespreek julle sitplek en ons sien jou daar! 🙌

Address

Mossel Bay

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Coffee Snobs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share