Swartlandskou

Swartlandskou DIE GROOTSTE LANDBOUSKOU IN
WES- & SUID-KAAP
Vanaf 2 tot 5 September 2026

https://www.swartlandskou.co.za/
(1)

EEN VAN DIE GROOTSTE LANDBOUSKOUE IN
WES- & SUIDKAAP MET ‘N BESOEKERS GETAL VAN
10 000 PLUS. Vanaf 6 tot 9 September 2023 sal daar weer ‘n uitmuntende skou aangebied word te Moorreesburg Skougronde. Met die goeie gesindheid van die gemeenskap, uitstallers, donateurs en borge is hierdie datum verseker een wat op die kalender aangeteken moet word! In hierdie 89 ste bestaansjaar bars Swartlandskou be

hoorlik uit sy nate en kan die skou, net soos in die verlede, spog met die tentoonstelling van die mooiste perde, beeste en skape. Mededingers kom van distrikte buite die gebied en neem ywerig deel aan die bedrywighede. Optredes en vermaak wat vanjaar in die wyntuin aangebied word, het hoë prioriteit geniet en besondere aandag is gegee aan die samestelling van die program. Bekende kunstenaars in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf sal verseker dat ‘n fees-atmosfeer geskep word wat niemand mag misloop nie!

InteliGro WYNTUIN VERMAAK📆 Woensdag 2 tot Saterdag 6 September📍Moorreesburg WOENSDAG, 2 SEPTEMBER 2026Damesdag met Donna...
01/09/2026

InteliGro WYNTUIN VERMAAK

📆 Woensdag 2 tot Saterdag 6 September
📍Moorreesburg

WOENSDAG, 2 SEPTEMBER 2026
Damesdag met Donnalee Roberts, Elandré & Francois Boyes Hoezit Samelewing - ONGELUKKIG UITVERKOOP 🎉🥂

DONDERDAG, 3 SEPTEMBER 2026
Deure open 18h00
* Steakete & dans
19h00 DJ Wico

VRYDAG, 4 SEPTEMBER 2026
19h00 DJ Wico
21h30 Juan Boucher
22h30 DJ Wico

SATERDAG, 5 SEPTEMBER 2026
12h00 Ruan Theron
13h00 Johan van der Merwe
14h00 Ivan van der Merwe
15h00 Brandon Miles
16h00 Hendré Baard
17h00 LIVE RUGBY 🇿🇦 vs 🇳🇿
19h00 Karlien Van Jaarsveld II
20h30 Snotkop
21h30 DJ

📍 Moorreesburg Skougronde
🎟️ By die Hekke of Tixsa - https://tickets.tixsa.co.za/event/swartlandskou-2026

🐴✨ ’N SPESIALE DANKIE AAN NOKTERRA! ✨🐴Swartlandskou sê baie dankie aan NokTerra  Voere/Feeds vir hul waardevolle bydrae ...
01/09/2026

🐴✨ ’N SPESIALE DANKIE AAN NOKTERRA! ✨🐴

Swartlandskou sê baie dankie aan NokTerra Voere/Feeds vir hul waardevolle bydrae van die Perde Vertonersfunksie wat Vrydagaand 4 September tydens die skou plaasvind. 🐎🥂

Julle ondersteuning maak dit moontlik om ons perdevertoners en deelnemers op ’n spesiale manier te bederf en erkenning te gee vir hul passie, harde werk en liefde vir die bedryf. ❤️

Ons waardeer julle betrokkenheid en lojale ondersteuning van Swartlandskou ongelooflik baie!

Hier is ’n Saterdag-plan wat jy nie wil misloop nie! 🏃‍➡️☕🏉🎶🍷Begin die dag om 08:00 by Moorreesburg Golf Club parkrun en...
31/08/2026

Hier is ’n Saterdag-plan wat jy nie wil misloop nie! 🏃‍➡️☕🏉🎶🍷

Begin die dag om 08:00 by Moorreesburg Golf Club parkrun en daarna is dit koers na die 2026 Swartlandskou vir ’n lekker koffie, ’n heerlike ontbyt en later ietsie koeler in die hand. 😉

Dan raak die dag nóg beter: kyk rugby LIVE op die groot skerm, sing saam met Karlien Van Jaarsveld II, kuier lekker saam met Snotkop en dans die dag uit met ’n DJ by die InteliGro Wyntuin! 🍷🎵

Saterdag is vir kuier – sien jou by die Swartlandskou!

📆 Woensdag 2 tot Saterdag 5 September
📍Moorreesburg Skougronde
🎟️ Kaartjies by Tixsa en by die hek - https://tickets.tixsa.co.za/event/swartlandskou-2026

Sien julle binnekort Veeplaas Tydskrif! Lente is om die draai en so is die 2026 Swartlandskou ook!🗓️2 – 5 September, Moo...
31/08/2026

Sien julle binnekort Veeplaas Tydskrif!

Lente is om die draai en so is die 2026 Swartlandskou ook!

🗓️2 – 5 September, Moorreesburg, Wes-Kaap.

Wat is op die program?

· Streekskampioenskappe vir agt verskillende beesrasse
· Die Wes-Kaapse kwalifiserende streeksjeugskou
· Die swartlandskou kleinvee-inligtingsdag
· Die nasionale Vlaamperd SA-kampioenskap

Buiten hierdie opwindende gebeurtenisse is daar ook rugby op die grootskerm, top Suid-Afrikaanse kunstenaars en heerlike kos wat jy nie kan misloop nie.Kaartjies beskikbaar vanaf R50 by die hekke of Tixsa👇
https://tickets.tixsa.co.za/event/swartlandskou-2026

Lente is om die draai en so is die 2026 Swartlandskou ook!

🗓️2 – 5 September, Moorreesburg, Wes-Kaap.

Wat is op die program?

· Streekskampioenskappe vir agt verskillende beesrasse
· Die Wes-Kaapse kwalifiserende streeksjeugskou
· Die swartlandskou kleinvee-inligtingsdag
· Die nasionale Vlaamperd SA-kampioenskap

Buiten hierdie opwindende gebeurtenisse is daar ook rugby op die grootskerm, top Suid-Afrikaanse kunstenaars en heerlike kos wat jy nie kan misloop nie.Kaartjies beskikbaar vanaf R50. Klik op die skakel in die kommentaarafdeling om jou plek te bespreek 👇.

Swartlandskou AFGRI

Baie geluk Breyton Milford, algemene bestuurder van Agri-Expo, met jou aanstelling as die nuwe Voorsitter van die SAWIPB...
31/08/2026

Baie geluk Breyton Milford, algemene bestuurder van Agri-Expo, met jou aanstelling as die nuwe Voorsitter van die SAWIPB (South African Wine Industry Professional Body).

Dankie vir alles wat jy en jou span by Agri-Expo vir plattelandse landbou- en jeugskoue doen in Suid-Afrika.

🌾👑 SWARTLANDSKOU SKOUKONINGIN 2026 👑🌾Die 2026 Swartlandskou Skoukoningin is gisteraand tydens die skoudans gekroon.  Bai...
29/08/2026

🌾👑 SWARTLANDSKOU SKOUKONINGIN 2026 👑🌾

Die 2026 Swartlandskou Skoukoningin is gisteraand tydens die skoudans gekroon. Baie geluk aan Meri van Niekerk (Skoukoningin) en haar twee prinsesse, Liebe Neethling (1st Prinses) en Mieke Nel (2de Prinses)

Kom ontmoet die meisies by die skou!

📆 Woensdag 2 tot Saterdag 5 September
📍Moorreesburg Skougronde
🎟️ Kaartjies by Tixsa en by die hek - https://tickets.tixsa.co.za/event/swartlandskou-2026

2026 SWARTLANDSKOU NOVELTY VEILING📆 Donderdag 3 September📍 Absa Beesarena, Moorreesburg Skougronde 🎟️ Ete is R200 per pe...
28/08/2026

2026 SWARTLANDSKOU NOVELTY VEILING

📆 Donderdag 3 September
📍 Absa Beesarena, Moorreesburg Skougronde
🎟️ Ete is R200 per persoon, betaalbaar op die aand.

  Veeplaas TydskrifDie Absa Beesarena by Swartlandskou is vanjaar weer een van die groot trekpleisters vir beesprodusent...
27/08/2026

Veeplaas Tydskrif

Die Absa Beesarena by Swartlandskou is vanjaar weer een van die groot trekpleisters vir beesprodusente, -telers en landbou-entoesiaste. Met nege beesrasse wat vanjaar deel vorm van die grootvee-afdeling, beloof Swartlandskou ’n besonderse vertoning van die Suid-Afrikaanse beesbedryf. Dit bied die geleentheid om die verskille tussen rasse te waardeer, die kwaliteit van plaaslike teling te bewonder en eerstehands te ervaar waarom die beesbedryf so ’n belangrike deel van Suid-Afrika se landbou-ekonomie is.
Lees meer https://agriorbit.com/absa-beesarena-biosekuriteit-bly-n-prioriteit-by-swartlandskou/

Die Absa Beesarena by Swartlandskou is vanjaar weer een van die groot trekpleisters vir beesprodusente, -telers en landbou-entoesiaste. Met nege beesrasse wat vanjaar deel vorm van die grootvee-afdeling, beloof Swartlandskou ’n besonderse vertoning van die Suid-Afrikaanse beesbedryf. Dit bied die geleentheid om die verskille tussen rasse te waardeer, die kwaliteit van plaaslike teling te bewonder en eerstehands te ervaar waarom die beesbedryf so ’n belangrike deel van Suid-Afrika se landbou-ekonomie is.

Klik op die skakel in die kommentaarafdeling om meer hieroor te lees 👇.

Swartlandskou Plaas Media

Address

Skougronde Kotze Straat
Moorreesburg
7310

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swartlandskou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Swartlandskou:

Shortcuts

Share