D'Vorah Shofar

D'Vorah Shofar Vir ons is kuns 'n medium om met sketse, ongeskrewe woorde in mense se harte te verf. Dis 'n universele taal wat almal verstaan.

Kuns is die een taal wat nasies verenig, harte aan mekaar bind. Mag D'Vorah Shofar 'n nuwe lied in jou hart wakker maak.

10/12/2021
Ons geskenkies vir Deborah Dorcas - Eloné Venter
27/11/2021

Ons geskenkies vir Deborah Dorcas - Eloné Venter

Ons "personalized" geskenkies. Die tema hier is woestynrose en die kleur pers.Haar gunsteling teksvers op haar handoekie...
25/11/2021

Ons "personalized" geskenkies. Die tema hier is woestynrose en die kleur pers.Haar gunsteling teksvers op haar handoekie en beker gedruk.Ons courier landswyd @ R85. Kontak ons by 073 5491873/
083 792 3168

Onderwysers verdien regtig boepens harte vol liefde en oorloop pierings genade soos reën. Sê dankie vir die Juffrou in j...
18/11/2021

Onderwysers verdien regtig boepens harte vol liefde en oorloop pierings genade soos reën. Sê dankie vir die Juffrou in jou lewe met hierdie beker van ons. Kontak ons by. 073 5491873

As ek een ding kan onthou van my ouers, is dit dat hulle kon bid. Hoe ouer ek word, hoe meer besef ek dat n biddende oue...
30/04/2021

As ek een ding kan onthou van my ouers, is dit dat hulle kon bid. Hoe ouer ek word, hoe meer besef ek dat n biddende ouer, die grootste geskenk is wat jy jou kind kan gee. Ek glo aan kwaliteittyd met jou kinders, liefde in oorvloed , aanvaarding, maar ek weet ook dat ekself soms na my kinders gekyk het en besef het dat al my mooi pogings nie nou sal werk nie. Ek het geweet, dat slegs gebed nou gaan werk. Na my gebed kon ek onmiddellik n verandering sien. Die lewe het al woeste golwe na ons toe gegooi. In vlees was dit die donkerste tye ooit, maar die manier wat ons as ouers dit hanteer, bepaal die bril wat jou kinders gaan opsit. Dit was ook die tye wat ons, ons kinders geleer het om nagmaal te gebruik, die krag wat daar in die naam van Jesus is en dat n storm altyd goeie grond is vir n wonderwerk. n Ouer vol geloof en wat kan bid, stuur warriors uit om wereldleiers te kan word. Geloof breek moedeloosheid, minderwaardigheid, vernietigende gedrag, want in Hom is ons oorwinnaars.

Bou jou eie geskenkboks vir Moedersdag. Elke produk het n boodskap op uit die hart vir n baie spesiale persoon. Ons kan ...
29/04/2021

Bou jou eie geskenkboks vir Moedersdag. Elke produk het n boodskap op uit die hart vir n baie spesiale persoon. Ons kan u verseker dat ons produkte van hoogstaande gehalte is. Ek moet se, hierdie koffie is my gunsteling koffie in Pretoria. Ons het die verspreider daarvan genader en ons projek met hom gedeel. Hy het spesiale toestemming gegee dat ons die koffie mag "brand". Elone se sepe en badsout is beslis nie net badsout en seep nie, maar propvol essensiele olies. Dit maak letterlik n lagie op jou vel as jy daarmee was. Kontak ons by 0735491873 / 0837923168

Ons Moedersdag geskenkbokse is beskikbaar. Jy kan ook jou eie geskenke kies en saamstel. As jy van die bestaande geskenk...
29/04/2021

Ons Moedersdag geskenkbokse is beskikbaar. Jy kan ook jou eie geskenke kies en saamstel. As jy van die bestaande geskenkbokse bestel, is n moederdagkaartjie op hout gedruk, ingesluit. Hierdie is Eloné se Ondernemingsbestuur projek. Kontak ons by 0735491873 / 0837923168 vir navrae of bestellings. Ons courier landswyd en jy ontvang n pragtige geskenkboks wat reeds versier is en jou goedere is smaakvol verpak, sodat jy nie nodig het om nog op verpakking te spandeer nie. Indien jou boks courier word, plaas ons dit in n "flyer" sodat dit nie verniel deur courier nie.

Ons Moedersdag geskenkbokse gaan 2 ontwerpe he om van te kies. Met die een geskenkboks gebruik ons ń bestaande ontwerp (...
26/04/2021

Ons Moedersdag geskenkbokse gaan 2 ontwerpe he om van te kies. Met die een geskenkboks gebruik ons ń bestaande ontwerp (Proverbs 31:25) en die ander een is ń oorspronklike skildery se afdrukke en bewoording. Ons deel later meer oor die produkte wat in die bokse gaan wees.

Net so 'n kykie in ons Moedersdag geskenkboks. Die kaartjie gedruk op hout, is deel van jou geskenkboks. KInderkuns het ...
26/04/2021

Net so 'n kykie in ons Moedersdag geskenkboks. Die kaartjie gedruk op hout, is deel van jou geskenkboks. KInderkuns het nog altyd my hart gevat. Wie sal ooit vegeet? Die koestering van jou kinders se eerste prentjies, briefies wat uitgebeeld word deur die oe van 'n kind. Hierdie houtkaartjie is om jou ma altyd te herinner aan jou. Maak nie saak hoe oud ons kinders is nie, hulle bly ons kinders en jy sal altyd die ouer bly. Kom ons dra waardeering oor hierdie Moedersdag. Kontak ons by 083 792 3168 / 073 549 1873

26/04/2021

When we are confident in our identity in Christ; then our true selves - our God - given personalities; gifts and passions - can shine bright

Address

Montana
Montana
0182

Telephone

+27735491873

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when D'Vorah Shofar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to D'Vorah Shofar:

Share

Category