Diaz Familiefees

Diaz Familiefees Kry julle kaartjies vandag by https://diaz.allxs.co.za/ - beperkte sitplekke beskikbaar

31/12/2023

DIE BESTE VAKANSIEPLEK EN DIE MOOISTE MENSE IN SA!

31/12/2023

LIVE ....

Justin Vega ... en 2024 is amper hier!

31/12/2023

JUSTIN VEGA ... 21:50 ...

Die party vibe word al sterker in Mosselbaai - en 2023 loop uit tyd uit.

31/12/2023

DIAZ FAMILIEFEES ... die gees loop al hoog!

Daar is nog sitplekke beskikbaar ... gryp die paar wat oor is aanlyn by https://diaz.allxs.co.za

31/12/2023

BAIE GELUK.

Lize Niemann en Megan Jonker is die wenners van ons 4 x VIP kaartjies ... elkeen van julle wen twee VIP kaartjies ter waarde van R1000.

Kry julle kaartjies by Danika as julle by die hek kom ... haar nommer is 064 880 3790.

GENIET DIE AAND!

OUJAARSAAND BY DIAZ FAMILIEFEES ...18:00 tot 20:00 - DJ-Opwarm20:00 tot 21:15 - TINO21:30 tot middernag - JUSTIN VEGAKaa...
31/12/2023

OUJAARSAAND BY DIAZ FAMILIEFEES ...

18:00 tot 20:00 - DJ-Opwarm
20:00 tot 21:15 - TINO
21:30 tot middernag - JUSTIN VEGA

Kaartjies aanlyn by https://diaz.allxs.co.za ... gebruik ons QR code om gou joune te kry!

(Kaartjies is ook by die hek beskikbaar as daar nog oor is.)

Diaz Familiefees het spasie vir net 500 mense.

Danika Vorster Thys Stoltz Jaco Geyer

31/12/2023

Hekke maak 18:00 oop vanaand ...

Maak gereed vir die party van die JAAR met Justin Vega vanaf 21:15 ...

TINO begin die party met sy optrede om 20:00 ...

En van 18:00 tot 20:00 warm die ons DIAZ-DJ dinge goed op!

Kaartjies aanlyn by https:diaz.allxs.co.za

OUJAARSAAND 2023 BY DIAZ FAMILIEFEES ...18:00 tot 20:00 - DJ-Opwarm20:00 tot 21:15 - TINO21:30 to middernag - Justin Veg...
31/12/2023

OUJAARSAAND 2023 BY DIAZ FAMILIEFEES ...

18:00 tot 20:00 - DJ-Opwarm
20:00 tot 21:15 - TINO
21:30 to middernag - Justin Vega

Kaartjies aanlyn by https:diaz.allxs.co.za ... gebruik ons QR code om gou joune te kry!
(Kaarttjies is ook by die hek beskikbaar as daar nog oor is.)

Diaz Familiefees het spasie vir net 500 mense.

Danika Vorster Thys Stoltz Bahia Bleu Restaurant & Lounge - Diaz Hotel & Resort

31/12/2023

JUSTIN VEGA ... 21:30 ... DIAZ STRAND

Kom JOL vanaf 18:00 by die lekkerste oujaarsaandparty op die Tuinroete ... die Diaz Familiefees in Mosselbaai.

Kaartjies aanlyn by https://diaz.allxs.co.za ... daars plek vir net 500 mense.

R150 - algemene toegang
R500 - VIP toegang.

HALLO 2024!

Wen VIP kaartjies ter waarde van R500 per kaartjie na die Justin Vega en TINO oujaarskonsert vanaand.4 x VIP kaartjies k...
31/12/2023

Wen VIP kaartjies ter waarde van R500 per kaartjie na die Justin Vega en TINO oujaarskonsert vanaand.

4 x VIP kaartjies kan gewen word ... al wat julle moet doen om te kwalifiseer is 'share ons post en tag vriende en familie in julle comments' asseblief.

Hekke maak 18:00 oop.



Danika Vorster Jaco Geyer

TINO, 20:00 ... Justin Vega, 21:30 ... VANAAND!Ons hekke maak 18:00 oop vir die beste oujaarsparty op die Tuinroete ... ...
31/12/2023

TINO, 20:00 ... Justin Vega, 21:30 ... VANAAND!

Ons hekke maak 18:00 oop vir die beste oujaarsparty op die Tuinroete ... in MOSSELBAAI ... reg langs DIAZ STRAND by die Diaz Familiefees.

Uit met 2023 ... in met 2024.

Kry julle kaartjies aanlyn ... daars party-plek vir net 500 mense!

Algemene toegang: R150pp
VIP toegang: R500 pp



Thys Stoltz Danika Vorster Jaco Geyer

Address

Corporate Park South, 52 Lechwe Street
Midrand
1685

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

+27105001636

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diaz Familiefees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share