Nagelique live entertainment

Nagelique live entertainment For live instrumental and vocal performances at all Functions and Weddings

🎤✨ WAT ’N ONGELOOFLIKE ERVARING! ✨🎤Wat begin het as ’n plek in die TOP 12, het geëindig met my in die TOP 8 en uiteindel...
30/08/2026

🎤✨ WAT ’N ONGELOOFLIKE ERVARING! ✨🎤
Wat begin het as ’n plek in die TOP 12, het geëindig met my in die TOP 8 en uiteindelik ’n 2DE PLEK by die ATKV Sangkompetisie tydens die Potch Geesfees! 🥹🏆❤️
Ek is ongelooflik dankbaar vir hierdie geleentheid om my liefde vir musiek en my talent op so ’n besondere verhoog te kon deel. 🎶
’n Baie groot dankie aan Geesfees en die ATKV Sangkompetisie vir hierdie ongelooflike geleentheid, die platform wat julle aan kunstenaars bied en vir ’n wonderlike ervaring wat ek altyd sal koester. 🙏❤️
Dankie ook aan die beoordelaars vir julle tyd, insette en professionele beoordeling. Dit beteken vir my baie. 🌸
Ek wil ook graag erkenning gee aan elkeen van die ander ongelooflik talentvolle deelnemers. Dit was ’n voorreg om saam met soveel talentvolle kunstenaars op dieselfde verhoog te kon staan. Julle elkeen het iets besonders gebring en ek is dankbaar dat ek deel van hierdie groep kon wees. ❤️🎶
Baie geluk aan die wenner met ’n welverdiende eerste plek! 🥇👏 Jy het dit absoluut verdien en ek wens jou net die beste toe met jou musiekreis! 🌟
En dan aan elkeen wat vir my gestem het, my video gelike en gedeel het, my boodskappe gestuur en my aangemoedig het — DANKIE! ❤️🥹 Julle ondersteuning het my tot op daardie verhoog gedra en hierdie 2de plek beteken vir my soveel meer omdat ek weet hoeveel mense agter my gestaan het.
Ek stap weg van hierdie ervaring met ’n hart vol dankbaarheid, nuwe inspirasie en nog groter liefde vir musiek. 🎤🎶❤️
🥈 2DE PLEK!
’n Herinnering om aan te hou droom, aan te hou glo en nooit bang te wees om jou talent met die wêreld te deel nie. ✨
My grootste dank aan my Hemelse Vader wat hierdie talente aan my toevertrou het.
Dankie, Geesfees.
Dankie, ATKV.
Dankie aan elke deelnemer.
En dankie aan elke persoon wat deel was van my reis. ❤️
Tot die volgende verhoog… 🎤✨

https://www.facebook.com/share/1GfjjDRG4T/
24/08/2026

https://www.facebook.com/share/1GfjjDRG4T/

Baie dankie aan al die kunstenaars vir ń wonderlike Geelvis-Fees! Ons maak weer volgende jaar so!

Volg die kunstenaars op Spotify en Faceboek!
Yolandie by Yolandie Verster
Grote by Marinda Ludick En Grote
Marius Marran by Marran
Nagelique by

Ek kan ook gekontak word indien enigeen met hulle in aanraking wil kom.

Geelvis Kamp Padlangs deur die RSA Jacques Leo 2 Jacques Leo Vaal Stereo KAMP-MAL Suid Afrika

🎶 Looking for live music that creates the perfect atmosphere for your guests?I’m available for hotel and resort entertai...
09/08/2026

🎶 Looking for live music that creates the perfect atmosphere for your guests?
I’m available for hotel and resort entertainment, restaurants, lodges, private functions, weddings, corporate events and special occasions.
As a singer, songwriter and multi-instrumentalist, I can bring something a little different to every performance — from relaxed acoustic background music to a more engaging live show. 🎤🎻🎸🪕🎹
My goal is simple: to create an atmosphere your guests will remember. ✨
If you’re looking for a versatile live musician for your venue or upcoming event, I’d love to hear from you!
📲 Bookings & enquiries: 061 522 0379
📧 [email protected]
Please feel free to share this post with a hotel, resort, restaurant or event venue that may be looking for live entertainment. ❤️🎶

✨ MEER AS NET ’N STEM. MEER AS NET ’N KUNSTENAAR. ✨🎤 Sangeres✍️ Liedjieskrywer🎻 Multi-instrumentalis🎶 Speel verskeie ins...
08/08/2026

✨ MEER AS NET ’N STEM. MEER AS NET ’N KUNSTENAAR. ✨
🎤 Sangeres
✍️ Liedjieskrywer
🎻 Multi-instrumentalis
🎶 Speel verskeie instrumente
🎭 Ervare live performer
Ek is ’n kunstenaar met jare se ervaring op die verhoog, ’n liefde vir musiek wat diep lê, en ’n passie om mense deur musiek te raak.
Ek skryf my eie musiek.
Ek sing.
Ek speel.
Ek tree op.
Ek skep.
Ek het oor die jare nie opgehou droom nie — selfs wanneer die musiekbedryf moeilik geraak het.
Want soms vat dit langer om raakgesien te word…
maar dit beteken nie jou talent is minder nie.
🌟 Ek is steeds hier. Steeds besig om te skep. Steeds besig om te groei. En steeds gereed vir my oomblik.
8 instrumente. 1 stem. Ontelbare stories om te vertel.
🎶 Ek is Nagelique — en musiek is nie net wat ek doen nie. Dit is wie ek is. ❤️

08/08/2026
07/08/2026

❤️ HELP MY ASSEBLIEF OM IN DIE TOP 8 TE WEES! 🎤
📝 Google Form = 5 stemme
👍 Facebook Like = 1 stem
🎵 TikTok Like = 1 stem
Elke stem tel! 🙏❤️

https://vt.tiktok.com/ZS4V721Hm/

Like • Stem • Deel 🎶

Ek wil net vra help my om in die top 8 te kom, hier is die instruksies van die kompetisie se blad af;
𝘼𝙏𝙆𝙑 𝙎𝙖𝙣𝙜𝙠𝙤𝙢𝙥𝙚𝙩𝙞𝙨𝙞𝙚 𝙄𝙣𝙨𝙠𝙧𝙮𝙬𝙞𝙣𝙜𝙨

Hier is hulle nou Potchefstroom! Ons het 12 om van te kies!👩‍🎤🧑‍🎤

Nou is dit oor na die publiek om 'n TOP 8 te kies!🥳

Top 8 gaan op Saterdag, 29 Augustus, by die Potch Geesfees optree waar die wenners gekies sal word

https://www.facebook.com/share/v/1Q4kQxLwCB/

Address

C/o View Avenue & Kort Street
Meyerton
1961

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nagelique live entertainment posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Nagelique live entertainment:

Shortcuts

Share