MJDC Lezelle's Modern Jive Dance Club

MJDC Lezelle's Modern Jive Dance Club Est.2010. Internationally affiliated: CerocOfficial-The world's biggest Modern Jive Dance Club. Die mees gewildste Teens Danskursusse in Pretoria! BEST NIGHT OUT!

Ons indrukwekkende 'moves' saam met lekker tradisionele sokkie, laat enige dansvloer brand!

Laat die dansvloer brand🔥💃🏻🕺🏻💫SUPER TROTS op ons GRAAD 7's wie reeds Januarie deel was van Laerskool Elarduspark se jaar...
05/09/2026

Laat die dansvloer brand🔥💃🏻🕺🏻💫
SUPER TROTS op ons GRAAD 7's wie reeds Januarie deel was van Laerskool Elarduspark se jaarlikse Hul eerste vir die jaar was ❤️🧦😍 wat 'n GROOT SUKSES was en nou 'n WONDERLIKE 🌸🧦🥳
2028 Gr.7's ons is saam met jul opgewonde💃🏻🕺🏻📌Sien jul Januarie🙏🏻

UPDATE: FRIDAY 4 SEPT. SOLD OUT🙏🏻 Plek vir SLEGS 1🕺🏻seun en 2💃🏻💃🏻 dogters dan is ons danskursus TJOKENBLOK🥳💃🏻🕺🏻🪩🧦🔥🎶😍    ...
03/09/2026

UPDATE: FRIDAY 4 SEPT. SOLD OUT🙏🏻 Plek vir SLEGS 1🕺🏻seun en 2💃🏻💃🏻 dogters dan is ons danskursus TJOKENBLOK🥳💃🏻🕺🏻🪩🧦🔥🎶😍

15/08/2026

In a world increasingly shaped by AI and automation, what makes us uniquely human - creativity, empathy, emotional intelligence, cultural awareness, adaptability, critical thinking - shines brighter than ever. Our discipline isn’t just surviving; it’s leading the way forward.

The arts teach us to innovate, connect, and imagine beyond algorithms and code. We are at the tip of the spear, shaping a future where human insight and expression are more valuable than ever.

To all artists, musicians, and creatives: the world needs YOU! Keep creating, keep inspiring, and keep showing what only humans can do.

https://wa.me/p/27937342542567098/27829294130
14/08/2026

https://wa.me/p/27937342542567098/27829294130

Registreer NOU. Stuur NAAM VAN GRAAD SKOOL. Registrasies sluit Vry. 28 Aug. Sou u na 28 Aug. die bemarking ontvang het. Kontak my en vra of daar nog plek is.

Betaling moet teen Woens. 2 Sept. reflekteer om plek te finaliseer.

'n WhatsApp dansgroep sal Sat. 29 Aug. gestig word na afloop van die registrasies. 'n Skakel sal vir u gestuur word. ALLE inligting sal eenmalig op die groep gedeel word.

Deel asseblief die bemarkingsdesign met u Graadgroepe en vriende. Danskursus kan slegs aangebied word met genoeg registrasies.

Seënwense vir 2026💃🏻🕺🏻🙏🏻
Baie dankie vir u ondersteuning en dat MJDC op 'n spesiale manier, kan deel wees van u kind/ers se skoolloopbane. · ZAR750.00

On this day 12 years ago.14 Aug.'14💃🏼🕺🏻🪩🧦🎵🔥😍🥳Vanaf 2010 tot op hede het net oor 7130 teens al by ons geleer dans🤩 en is ...
14/08/2026

On this day 12 years ago.14 Aug.'14
💃🏼🕺🏻🪩🧦🎵🔥😍🥳
Vanaf 2010 tot op hede het net oor 7130 teens al by ons geleer dans🤩 en is ons jaarliks deel van bekende top skole in die Ooste van Pretoria. Teens kom dans vanaf Graad 7 tot Matriekafskeid, wéér en wéér🥳 dié BESTE, BEKOSTIGBAAR en LEKKERSTE DANSLESSE vir TEENS! Ons is SUPER TROTS en DANKBAAR💖💫🥰
Michael Maré Ilze Lilly Klopper

💃🏻🕺🏻REGISTREER NOU. Matrieks dans vóór jou Rekord eksamen en Gr.10's wees gereed vir jou Gr.10 Bal🪩🧦💃🏻🕺🏻🎵🔥😍🥳 Stuur NAAM ...
28/07/2026

💃🏻🕺🏻REGISTREER NOU. Matrieks dans vóór jou Rekord eksamen en Gr.10's wees gereed vir jou Gr.10 Bal🪩🧦💃🏻🕺🏻🎵🔥😍🥳 Stuur NAAM VAN GRAAD SKOOL 14/15 vir Juf.Lezelle wa.me/27829294130 BEPERKTE spasie in die studio. Registrasies sluit Vry. 7 Aug. Seniors Matrieks, Gr.10 & 11's

https://www.facebook.com/share/p/1J4ciHhsZQ/  🤩WATCH THE EVENT VIDEO🔥💫💃🏻🕺🏻🪩🎵🧦🔥❤️🥳 Om 'n danskursus vir jou Skool/Graadgr...
10/06/2026

https://www.facebook.com/share/p/1J4ciHhsZQ/ 🤩WATCH THE EVENT VIDEO🔥💫💃🏻🕺🏻🪩🎵🧦🔥❤️🥳 Om 'n danskursus vir jou Skool/Graadgroep te reël kontak my wa.me/27829294130 Lezelle Otto
⭐💫⭐💫⭐💫⭐💫⭐💫

🥺CANCELLED😭❤️‍🩹🦶🏻🩼🏥Danskursusse sal vanaf September wéér aangebied word. 🤩💃🏻🕺🏻🪩🧦🎵🔥❤️🥳wa.me/27829294130 Loer bietjie hier...
05/06/2026

🥺CANCELLED😭❤️‍🩹🦶🏻🩼🏥
Danskursusse sal vanaf September wéér aangebied word.
🤩💃🏻🕺🏻🪩🧦🎵🔥❤️🥳
wa.me/27829294130

Loer bietjie hier...🤓🫣😱🤩😁😍
https://www.facebook.com/share/p/1H2PgX9n71/

31/05/2026

100064780416275:2048:The Reach For A Dream Foundation 🙏🏻💫🥰🧦🪩💃🏻🕺🏻🎵⭐❤️🥳🔥
Volgende danskursus: 26 & 27 Junie 2026. Super Six Dance Course.
Lezelle wa.me/27829294130

Hiérdie danskursus 3 x Vrydae, Mei 2026. Graad 7's 3 x 2.5ure. Totaal 7ure 💃🏻🕺🏻👏🏻⭐ Part 8

Address

Menlyn

Telephone

0829294130

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MJDC Lezelle's Modern Jive Dance Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category