VIBE Innibos

VIBE Innibos VIBE Jeugkunstesimposium- en ekspo// VIBE youth art simposium and expo.

Die eerste van sy soort jeugprogram by een van die land se gewildste kunstefeeste, Innibos// The first of its kind youth program at one of the country's best festivals, Innibos.

🎭✨ KOM GENIET BISCUITS VIR BELLA BY VIBE Innibos✨🎭In die verlate wêreld, huisves gwarrie-bessie-bosse en ’n ou scrapyard...
23/06/2026

🎭✨ KOM GENIET BISCUITS VIR BELLA BY VIBE Innibos✨🎭

In die verlate wêreld, huisves gwarrie-bessie-bosse en ’n ou scrapyard vir ’n jong en optimistiese Issa. Alleen verken sy die vlaktes, opsoek na ’n manier uit. Opsoek na haar pa... maar sy word vasgepen deur ’n staal-draad wat strek van sonsopkoms tot maan, en ’n gruwelike dier wat in die donker skuil en huil.

Hoor jy dit ook?

Kom beleef hierdie treffende, intense en boeiende nuwe produksie op die planke by VIBE Innibos!

📅 SPEELTYE:
Maandag, 29 Junie om 15:00

Dinsdag, 30 Junie om 12:00

Woensdag, 1 Julie om 18:00

📌 Venue: Laerskool Nelspruit
🎟️ Kaartjies: R 50 - Beskikbaar by die deur!

📧 Navrae & Meer Inligting:
Stuur gerus 'n e-pos na [email protected]

20/06/2026
Het Innibos koors jou al gevang? Kan jy nie wag om 'n draai by die teater te maak nie. Kom kyk gerus na dié toneelstukke...
19/06/2026

Het Innibos koors jou al gevang? Kan jy nie wag om 'n draai by die teater te maak nie. Kom kyk gerus na dié toneelstukke by VIBE Innibos! Die produksies word deur PALI opgevoer en kaartjies is slegs R 50 by die deur. Alle optredes vind by Nelspruit Primary School plaas en lede van die publiek is welkom om by ons te kom aansluit om die produksies te kom kyk.

18/06/2026

🎨 VIBE Innibos: Urgent Update & Final Tickets! 🎟️

Dear Art Enthusiasts, Educators and Parents,

We need your assistance to boost our Visual Arts participation for VIBE Innibos! To encourage more sign-ups, any participant who registers from this point forward will receive a 50% discounted rate.

⏳ Sign-ups will remain open until next week Thursday (or until tickets run out).

📊 Current Ticket Availability:

Theatre (English Group): ❌ SOLD OUT

Theatre (Afrikaanse Groep): ❌ SOLD OUT

Musiek (Afrikaanse Groep): 🎵 43 tickets left

Music (English Group): 🎵 20 tickets left

Visuele Kuns: 🎨 39 tickets left

Visual Art: 🎨 40 tickets left

Dans Groep (Afrikaans): 💃 40 tickets left

Dance Group (English): 🕺 36 tickets left

11/06/2026

We are very excited to welcome Blush Academy at this year's VIBE Innibos. Enroll in the Dance program to learn how to prepare your make-up for a dance exam or come and visit them at pur EXPO to learn what programs they have.

To enroll send an e-mail to [email protected]

07/06/2026

Hier is nou die “Cravenweek van kunste”. Lees alles oor die jeungkunstesimposium en -ekspo wat eersdaags plaasvind. En kry nou al jou kaartjie. Gee jou mening by 062 533 2049.

📰 Kry jou eksemplaar Vrydag landwyd op die rakke, tuis afgelewer of aanlyn.

As jy die hart agter VIBE Innibos wil verstaan, lees gerus hierdie artikel in Die Papier. Dankie aan al ons borge wat hi...
06/06/2026

As jy die hart agter VIBE Innibos wil verstaan, lees gerus hierdie artikel in Die Papier. Dankie aan al ons borge wat hierdie geleentheid moontlik maak en vir die talle onderwysers wat met soveel passie hulle leerders aangespoor het om deel te wees van ons heel eerste VIBE Innibos.

Stadio Higher Education
AFDA
Canary Walk Mall & Office Park
Helen Lemon Estate Agency
Canary Walk Mall & Office Park
Crocodile River Bottling Co
Riverside CID

Stel jou voor: ’n Bus vol jolige rugbyseuns wat pas die eindstryd van die liga ge­wen het. Almal sing en dans; vier behoorlik fees. En hul rugbytruie? Dis ontwerp en gemaak deur die spankaptein wat ook die wendrie gedruk het. Sport en die kunste hoef nie vyande te wees nie, maar baie kunstekinder...

04/06/2026

𝐌𝐀𝐀𝐊 𝐉𝐎𝐔 𝐄𝐈𝐄 𝐑𝐎𝐌𝐏

Droom jy van ’n loopbaan in modeontwerp?

As deel van die splinternuwe VIBE Innibos: jeugkunstesimposium en ekspo (29 Junie tot 1 Julie 2026 in Nelspruit), bied ons 'n eksklusiewe mode-meesterklas aan:

✨ STYLE IT YOURSELF: MIDI-ROMP-SESSIE ✨
Aangebied deur Terese Potgieter, modeontwerper en leier by die bekende STADIO School of Fashion! Terese het al haar eie reeks by die Audi Joburg Fashion Week bekendgestel, en nou is sy hier om JOU te leer hoe om:

Jou eie stylvolle midi-romp van nuuts af te maak.

Kundige tegnieke soos doop-kleur, borduurwerk en appliekwerk te bemeester om jou item uniek te verpersoonlik.

Wat is VIBE Innibos?

Dit is 'n intensiewe driedag-ervaring vir leerders van Graad 7 tot 12, onderwysers en gap-jaar-studente asook aspirante kunstenaars. As jy kies om op die Visuele Kunste & Ontwerp-dissipline te fokus, kry jy:

🎨 6 dinamiese praktiese werkswinkels (soos hierdie mode-sessie) aangebied deur kundiges.
🎭 Toegang tot 3 teaterproduksies vir ekstra inspirasie.
💼 Blootstelling aan die ekspo, waar jy top tersiêre instellings (soos STADIO), professionele liggame en beroepsmoontlikhede in die kunsbedryf ontmoet.

Geen vorige ondervinding is nodig nie! Net 'n passie om te skep. Die program is in sowel Afrikaans as Engels beskikbaar.

Om dit net nog beter te maak bied ons aan elke deelnemer ook 'n gratis Innibos week kaartjie!

Kaartjies kos R 950, en aangesien dit jou Innibos weekkaartjie insluit is dit 'n winskopie.

🔗 Spasies is beperk! Skryf vandag nog in vir VIBE Innibos en kies jou dissipline:

https://forms.gle/qmJMuNXmkg2jeFox5

Stadio Higher Education Hoërskool Nelspruit Hoërskool Bergvlam VIBE Innibos Rob Ferreira Penryn South Africa Curro Mbombela Curro Nelspruit

VIBE Jeugkunstesimposium- en ekspo// VIBE youth art simposium and expo. Die eerste van sy soort jeugprogram by een van die land se gewildste kunstefeeste, Innibos// The first of its kind youth program at one of the country's best festivals, Innibos.

Address

Mbombela

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VIBE Innibos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category