04/08/2026
📰 PAS BEKEND: MARTIN BESTER EN BAND SLUIT AAN BY DIE CNP-FAMILIE
CNP verwelkom Martin Bester en Band as die jongste toevoeging tot sy kunstenaarsfamilie.
Martin Bester is meer as net ’n radiopersoonlikheid. Hy is ’n gerekende sanger en ervare verhoogkunstenaar vir wie musiek en die verhoog reeds jare lank ’n belangrike deel van sy loopbaan is.
Saam met sy band bied hy ’n energieke en dinamiese lewendige vertoning wat die perfekte toevoeging tot feeste, funksies en ander geleenthede is.
Welkom by die CNP-familie, Martin Bester en Band! 🎤🎶
**Besprekings en navrae:**
📧 [email protected]
📞 071 485 8524