SwerwerSiel

SwerwerSiel SwerwerSiel
Hier deel ek gedigte, brokkies vol mooi en my ai geskepte musiek wat die volle spektrum van menslike emosies en ervarings vasvang.

Onthou more ....Sondagmiddag kuier ons weer saam met Just Sunday Classics 🎶☕ Ek gee julle 'n raaisel... hierdie week se ...
12/09/2026

Onthou more ....Sondagmiddag kuier ons weer saam met Just Sunday Classics 🎶☕

Ek gee julle 'n raaisel... hierdie week se titel begin met JUST... ?
Skryf julle raaiskote onder, ek lees elke een!

Sien julle môre middag op YouTube dan luister ons na die 3de track van die "Just Sunday Classics Playlist".

12/09/2026

Het jy al ooit iemand ontmoet en net geweet dit was fate? ✨

​As hierdie weergawe van "Fate" jou raakgeslaan het, onthou om te Like en te Subscribe vir meer musiek!

​📲 Volg die musiekreis op YouTube en TikTok ook asb

12/09/2026

Fate

Hmm

[Verse]
Think of you often
And I'm sure you think of me too
It's no surprise we're both here tonight
But is it coincidence or fate?

[Prechorus]
The universe works in mysterious ways
Maybe it was meant to be
You and me
I'm glad it was fate that brought us together

[Chorus]
I'm glad it was fate that brought us together
I don't know how I got here
I don't know what went right
I just know when you came
You changed my life
And if I had a choice
I'd choose you every time
I'm so glad it was fate

Lyrics: Kotie van der Vyver
Music : RhythmicRiff in Suno
Artist : SwerwerSiel
Produced by Kooiki Design Studio



12/09/2026

Goeie Môre Liewe Jy

Gedagte vir hierdie Saterdag:
Vandag hoef jy nêrens te jaag nie. Maak 'n stadige koppie tee of koffie, asem diep, en onthou jy is klaar genoeg.

Jesaja 30:15
"In terugkeer en rus lê julle heil."

Geniet n lieflike Saterdag🌸




.ai

Wat is vir jou die boodskap hieruit.? 1. Die feit dat iemand altyd n ongeluksvoël label hetOf2. Dat al weet jy jy kan ni...
11/09/2026

Wat is vir jou die boodskap hieruit.?
1. Die feit dat iemand altyd n ongeluksvoël label het
Of
2. Dat al weet jy jy kan nie, steeds wil probeer.

My nuwe liedjie vir die Astra musica uitdaging oor nou beskikbaar op YouTube





Almal lag altyd vir die een wat elke keer weer probeer. Jy weet jy kan nie... maar jy wil steeds daardie fiets ry!!!

Gedagte vir Vandag:
Soms is die grootste dapperheid om net weer op te klim, selfs met pleisters op jou knieë.

Psalm 46:2
God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming, 'n hulp in benoudheid.




11/09/2026

Hier is jou mooi boodskap vir VANDAG:
Goeiemôre liewe jy

As jy val, is die grootste dapperheid om net weer op te staan, selfs met pleisters op jou knieë.

Psalm 46:2
"God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming, 'n hulp in benoudheid."



🎉 Facebook recognized me as a consistent post creator this week!
10/09/2026

🎉 Facebook recognized me as a consistent post creator this week!

10/09/2026

As hierdie jou laat lag het, of aan iemand laat d**k het - stuur dit vir hulle. ❤️

My nuwe liedjie is nou op YouTube

Jy weet jy kan nie, maar jy wil!

Wanneer dinge skeef loop, dan snowball dit soms...

Sy weet sy kan nie fietsry nie. Maar sy wil.

Hierdie is vir almal wat al geval het, met pleisters op die knieë en steeds lag terwyl hulle weer opklim. Vir die ongeluksvoëls wat aanhou probeer net vir die thrill.

10/09/2026

Liewe jy,
Gedagte vir Vandag
Jy hoef nie alles vandag perfek reg te kry nie, jy moet net aanhou ry vir die thrill.!!

Ek het n nuwe lied geskep, "Jy weet jy kan nie maar jy wil", vir ʼn uitdaging. As jy die een is wat in alles wil deelneem, maar dit nie perfek doen nie, wil ek vir jou sê, ek sien jou raak! Moet nooit ophou nie, al doen jy dit net vir die 'thrill"

Bybelvers - Filippense 4:6-7:
Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed bekend word by God. En die vrede van God sal julle harte bewaar.




Jy ken daai girl. Sy val, sy lag, sy het pleisters oral, maar sy gee nie op nie. Stuur hierdie vir haar. 👇Volledige lied...
10/09/2026

Jy ken daai girl. Sy val, sy lag, sy het pleisters oral, maar sy gee nie op nie. Stuur hierdie vir haar. 👇

Volledige liedjie se link in die eerste comment



Sy weet sy kan nie fietsry nie. Maar sy wil.Hierdie is vir almal ...

Address

Kleinmond
7195

Telephone

+27748890226

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SwerwerSiel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to SwerwerSiel:

Shortcuts

Share