26/01/2026
Op 1 Februarie 2026 om 15:00 word die 130ste herdenking van die geboorte van die komponis Stephanus le Roux Marais in 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗙𝗼𝗿𝘂𝗺 𝗧𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿 gevier.🎻🎶 Verskeie sangers en kore sal sy musiek tot lewe bring.
Dit beloof om ’n luisterryke geleentheid te wees.✨
🎫 https://tickets.tixsa.co.za/event/s-le-roux-marais-130