Coert Grobbelaar Sang Ateljee / Voice Studio

Coert Grobbelaar Sang Ateljee / Voice Studio Die Coert Grobbelaar Sang Ateljee spesialiseer in sang opleiding en stem ontwikkeling vanaf 2001.

Voice training for children and adults, weekly in-person lessons, situated in the South of Johannesburg, and the Vaal Triangle.

06/03/2024
Die roudiens van Emmarentia (Emmie)  Grobbelaar vind Woensdag 22 Maart 2023 om 11:00 uit die Nederduitse Hervormde Kerk ...
20/03/2023

Die roudiens van Emmarentia (Emmie) Grobbelaar vind Woensdag 22 Maart 2023 om 11:00 uit die Nederduitse Hervormde Kerk Eikenhof plaas.
Die adres is Petersen Singel, Kiblerpark. Die diens sal waargeneem word deur Dr. Willie Strydom.

Baie dankie vir almal se medelye. Ons lees almal, en sal weldrae daarop reageer. Wees verseker dat dit ten seerste waardeer word en ons tot onderskraag.

30/09/2022

Grobbelaar made his debut as an opera tenor in 1988.

💫Baie geluk aan Bianca de Jager wat Hoërskool Dr. Malan se kultuurkompetisie gewen het, met haar weergawe van "Wishing y...
14/09/2022

💫Baie geluk aan Bianca de Jager wat Hoërskool Dr. Malan se kultuurkompetisie gewen het, met haar weergawe van "Wishing you were somehow here again"🎶

09/09/2022

🏆Baie trots op dievolgende studente wat aangwys is as Item Wenners by die Alberton Eisteddfod:

🎶 Ane Opperman (Solo)
🎶 Mesha Carosin (Art Song
& Pop Song)
🎶 Daniell de Wet (Musical &
Films)
🎶 Jayden Brown (Musical)

Well done, you have worked very hard, you make the Studio proud!🏆💫

05/09/2022
05/09/2022

Dit was heerlik gewees. Sal later die volledige lied probeer in die hande kry.

14/06/2022

Mimi Coertse 90ste Verjaarsdag
Coert Grobbelaar Ensemble
Heimwee - S. le Roux Marais
Verwerking en orkestrasie - Rudolph Geldenhuis


Rika Southwood, Liana Simmonds, Shani Strauss, Loraine Hibbert, Douglas Mac Farlane, Hilton Packies, Drikus Schoeman, ba...
14/06/2022

Rika Southwood, Liana Simmonds, Shani Strauss, Loraine Hibbert, Douglas Mac Farlane, Hilton Packies, Drikus Schoeman, baie dankie vir julle toewyding en harde werk om te help dat die verjaardag funksie vir Mimi Coertse so pragtig verloop het. Ek was so trots om saam met julle te kon werk. Nie as maestro nie, maar as 'n kolega. Ook was ek trots om te hoor hoe goed julle van julle taak gekwyt het. Dit was op 'n uiters hoë standaard en het tot die g***s van die oggend bygedra. Ek het wonderlike terugvoering ontvang. Molto grazie tutti e Bravi.

Address

Johannesburg
1872

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Coert Grobbelaar Sang Ateljee / Voice Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Coert Grobbelaar Sang Ateljee / Voice Studio:

Shortcuts

Share