Hannah E - Singer/Songwriter

Hannah E - Singer/Songwriter Singer 🎀 - Songwriter 🎼 - Entertainer πŸŽ‰ from Kimberley πŸ’Ž based in the Garden Route 🌊

Dis n lekker dag vir musiek! Bain's Bench Eatery & Bar
20/12/2025

Dis n lekker dag vir musiek! Bain's Bench Eatery & Bar

Vandag is die laaste dag wat jy jou STOCKING STUFFERS en Xmas geskenkies kan koop by Outeniqua Kersmark . Gaan loop n dr...
20/12/2025

Vandag is die laaste dag wat jy jou STOCKING STUFFERS en Xmas geskenkies kan koop by Outeniqua Kersmark . Gaan loop n draai deur al die awesome stalletjies, en luister na die FABULOUS SOUNDS van Janine Fourie.

Sien julle by die volgende plekke!Saterdag Middag Bain's Bench Eatery & BarSondag Middag On Brenton Local EateryDinsdag ...
19/12/2025

Sien julle by die volgende plekke!

Saterdag Middag Bain's Bench Eatery & Bar
Sondag Middag On Brenton Local Eatery
Dinsdag Aand Searles Village Restaurant & Pub
Ou Kersdag (Woensdag Middag) The Anchor Restaurant

PS, dis amper Krismis!! πŸŽ„

18/12/2025

Die tweetjies het gistraand behoorlik vir ons gewys hoe daar gedaans word. Dit was fabulous! Dankie Route 62 Bar & Grill. Tot volgende jaar

Eks by Route 62 Bar & Grill. Kom maak n draai vir koue drankies en lekker musiek! (Die kos is ook yummy!!)
17/12/2025

Eks by Route 62 Bar & Grill. Kom maak n draai vir koue drankies en lekker musiek! (Die kos is ook yummy!!)

15/12/2025

Outeniqua Kersmark eks reg vir julle!

I had an awesome time at the Lights Festival in George George Municipality. I am currently at Hennie’s George with a lek...
13/12/2025

I had an awesome time at the Lights Festival in George George Municipality. I am currently at Hennie’s George with a lekker crowd!!

The season is upon us! Hiers waar julle my kan kry:Vanaand by Glenhoff Stube & Tapas 19:00Saterdag middag by die George ...
12/12/2025

The season is upon us! Hiers waar julle my kan kry:
Vanaand by Glenhoff Stube & Tapas 19:00
Saterdag middag by die George Lights Festival 16:15. George Municipality
Saterdag aand by Hennie’s George.
Maandag by die Outeniqua Kersmark 11:00
Woensdag aand by Route 62 Bar & Grill 19:30

09/12/2025

Kyk al die lekker goed te koop by Outeniqua Kersmark . Hulle is elke dag oop van 9 tot 6. Daar is natuurlik ook lekker kos en koffie, en natuurlik goeie musiek! Gaan draai gerus!

Ek is more 9 Desember vanaf 12:00 by die Outeniqua Kersmark vir lekker tunes en AWESOME stalletjies!
08/12/2025

Ek is more 9 Desember vanaf 12:00 by die Outeniqua Kersmark vir lekker tunes en AWESOME stalletjies!

Kom luister na Hannah E by die Outeniqua Kersmark!

Hannah E is ’n talentvolle jong sangeres met ’n stem wat mense se harte vinnig wen. Haar liefde vir musiek straal deur in elke noot β€” of sy nou ’n sagte, sielvolle ballade sing of die gehoor laat saamsing met ’n opbeat treffer.

Sy bring vars energie en opregte passie na die gehoor, en haar natuurlike sjarme maak elke optrede ’n genot om te beleef.

Kom geniet Hannah E by die Outeniqua Kersmark!
6 - 20 Desember
NG Moedergemeente Kerksaal, George
Gratis toegang – musiek, geselligheid en Kersvreugde vir jonk en oud!

07/12/2025
Dis Sondag en daars niks so lekker so see sand, lekker kos, koue drankies en goeie musiek. Als te vind by The Anchor Res...
07/12/2025

Dis Sondag en daars niks so lekker so see sand, lekker kos, koue drankies en goeie musiek. Als te vind by The Anchor Restaurant vandag!

Address

Groot-Brakrivier

Telephone

+27643894736

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hannah E - Singer/Songwriter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Hannah E - Singer/Songwriter:

Share