Griekwastad BierunieFees

Griekwastad BierunieFees 25 en 26 September 2026

16/06/2026
🏕️🍻 𝗕𝗶𝗲𝗿𝘂𝗻𝗶𝗲𝗳𝗲𝗲𝘀 𝟮𝟬𝟮𝟲 – 𝗔𝗸𝗸𝗼𝗺𝗺𝗼𝗱𝗮𝘀𝗶𝗲 𝗻𝗼𝘂 𝗯𝗲𝘀𝗸𝗶𝗸𝗯𝗮𝗮𝗿! 🍻🏕️Maak seker jy bespreek jou verblyf betyds vir die naweek van 𝟮𝟱 ...
12/06/2026

🏕️🍻 𝗕𝗶𝗲𝗿𝘂𝗻𝗶𝗲𝗳𝗲𝗲𝘀 𝟮𝟬𝟮𝟲 – 𝗔𝗸𝗸𝗼𝗺𝗺𝗼𝗱𝗮𝘀𝗶𝗲 𝗻𝗼𝘂 𝗯𝗲𝘀𝗸𝗶𝗸𝗯𝗮𝗮𝗿! 🍻🏕️

Maak seker jy bespreek jou verblyf betyds vir die naweek van 𝟮𝟱 – 𝟮𝟳 𝗦𝗲𝗽𝘁𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟲 by die 𝗕𝗶𝗲𝗿𝘂𝗻𝗶𝗲𝗳𝗲𝗲𝘀!

🌟 𝗞𝗮𝗺𝗽𝗲𝗲𝗿𝘁𝗲𝗿𝗿𝗲𝗶𝗻
⛺ Glamping tente – Prys op aanvraag
🚐 Eie tent of karavaan – 𝗥𝟭𝟬𝟬 𝗽𝗲𝗿 𝗽𝗲𝗿𝘀𝗼𝗼𝗻 𝗽𝗲𝗿 𝗻𝗮𝗴

🏡 𝗣𝗿𝗶𝘃𝗮𝗮𝘁 𝘃𝗲𝗿𝗯𝗹𝘆𝗳
👤 Enkelkamer – 𝗥𝟰𝟬𝟬 𝗽𝗲𝗿 𝗻𝗮𝗴
👥 Dubbelkamer – 𝗥𝟳𝟬𝟬 𝗽𝗲𝗿 𝗻𝗮𝗴

Of jy nou onder die sterre wil kamp of die gerief van privaat verblyf verkies, ons het ’n opsie vir jou!

📞 𝗕𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗸𝗶𝗻𝗴𝘀: Juanita Fouché
📱 082 876 4956

Moenie uitmis op ’n naweek vol kuier, vriende, goeie kos, koue bier en onvergeetlike herinneringe nie! 🍺🔥

🍻⛺🏡

🎪🍻 𝙐𝙄𝙏𝙎𝙏𝘼𝙇𝙇𝙀𝙍𝙎 𝙒𝙀𝙇𝙆𝙊𝙈! 🍻🎪Wil jy jou produkte, besigheid of handgemaakte items aan nuwe mense bekendstel? Kom word deel v...
20/05/2026

🎪🍻 𝙐𝙄𝙏𝙎𝙏𝘼𝙇𝙇𝙀𝙍𝙎 𝙒𝙀𝙇𝙆𝙊𝙈! 🍻🎪

Wil jy jou produkte, besigheid of handgemaakte items aan nuwe mense bekendstel? Kom word deel van die Griekwastad Bierunie Fees op 25 & 26 September 2026 by die Griekwastad Skougronde! 🌾✨

🛍️ Bespreek jou uitstalruimte vandag:
✔️ 3m x 3m stalletjie (binne of buite) - groter spasie ook beskikbaar
✔️ Twee dae se blootstelling
✔️ Gesellige feesatmosfeer
✔️ Groot verskeidenheid besoekers

🎟️ Feeskaartjie: R250 p/p
🏕️ Uitstalfooi: R500 vir 2 dae
⚡ Kragpunt beskikbaar teen R500 (opsioneel)
🔐 Sekuriteit

Bring gerus ander uitstallers saam en kom geniet die dag saam met ons! 🍺🎶🌭

📞 𝗞𝗼𝗻𝘁𝗮𝗸 𝗡𝗮𝗱𝗶𝗮 𝗼𝗺 𝗷𝗼𝘂 𝗽𝗹𝗲𝗸 𝘁𝗲 𝗯𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗲𝗸:
𝟬𝟳𝟵 𝟲𝟵𝟭 𝟴𝟴𝟱𝟮

Address

Griekwastad Skougronde Waterstraat
Griekwastad
8365

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Griekwastad BierunieFees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category