Lofmark

Lofmark ���

Elke jaar raak dit net beter en ons kan nie meer dankbaar wees vir al julle ondersteuning by Lofmark 2025. Ons doen dit ...
03/08/2025

Elke jaar raak dit net beter en ons kan nie meer dankbaar wees vir al julle ondersteuning by Lofmark 2025. Ons doen dit weer volgende.

Hou ons blad dop vir ander markte vir die res van die jaar .

More doen ons dit weer 🥰📍AGS Saal h/v Losberg laan & 9de Straat, Fochville ⏰Ma - Vry: 9h00 - 17h30      Sat: 8h30 - 14h0...
31/07/2025

More doen ons dit weer 🥰

📍AGS Saal h/v Losberg laan & 9de Straat, Fochville
⏰Ma - Vry: 9h00 - 17h30
Sat: 8h30 - 14h00
Son: Gesluit

Die is jou 'reminder' dat Lofmark die komende Saterdag afsluit. Kom kuier by ons, kom geniet n stukkie koek en kom onder...
30/07/2025

Die is jou 'reminder' dat Lofmark die komende Saterdag afsluit.

Kom kuier by ons, kom geniet n stukkie koek en kom ondersteun asb ons ongelooflike uitstallers.

Het jy al iets gesien waarvan jy hou?
28/07/2025

Het jy al iets gesien waarvan jy hou?

Ons is in die laaste week van ons jaarlikse Lofmark! Kom maak n draai ‼️
28/07/2025

Ons is in die laaste week van ons jaarlikse Lofmark! Kom maak n draai ‼️

More is weer terug!📍AGS Saal h/v Losberg laan & 9de Straat, Fochville ⏰Ma - Vry: 9h00 - 17h30      Sat: 8h30 - 14h00    ...
25/07/2025

More is weer terug!

📍AGS Saal h/v Losberg laan & 9de Straat, Fochville
⏰Ma - Vry: 9h00 - 17h30
Sat: 8h30 - 14h00
Son: Gesluit

Reg vir n koppie koffie en so baie koekies om van te kies?Lofmark 23 Julie - 2 Augustus 2025 🩷🤍
24/07/2025

Reg vir n koppie koffie en so baie koekies om van te kies?

Lofmark 23 Julie - 2 Augustus 2025 🩷🤍

Ons uitstaller bring weer die mooiste en lekkerste produkte, iets vir almal. Kom maak n draai!
24/07/2025

Ons uitstaller bring weer die mooiste en lekkerste produkte, iets vir almal. Kom maak n draai!

Kom maak n draai vir n stukkie vir vandag, en n stukkie vir later!Lofmark 2025 skop vandag af tot 2 Augustus 🍰🧁🍪
23/07/2025

Kom maak n draai vir n stukkie vir vandag, en n stukkie vir later!

Lofmark 2025 skop vandag af tot 2 Augustus 🍰🧁🍪

Die dag is uiteindelik hier, Lofmark 2025!
23/07/2025

Die dag is uiteindelik hier, Lofmark 2025!

Is julle reg? Ons sien julle more. 📍AGS Saal h/v Losberg laan & 9de Straat, Fochville ⏰Ma - Vry: 9h00 - 17h30      Sat: ...
22/07/2025

Is julle reg? Ons sien julle more.

📍AGS Saal h/v Losberg laan & 9de Straat, Fochville
⏰Ma - Vry: 9h00 - 17h30
Sat: 8h30 - 14h00
Son: Gesluit

Lofmark 23 Julie - 2 Augustus 👕🩳
21/07/2025

Lofmark 23 Julie - 2 Augustus 👕🩳

Address

Cnr Losberg En 9th Street
Fochville
2512

Telephone

+27824524330

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lofmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Lofmark:

Share