Bosveld Plaas Fees - Ellisras

Bosveld Plaas Fees - Ellisras Bosveld Plaas Fees 🌾🎢 – πŸ“ Pioneer Lodge - πŸ“… 28 Maart 2026
❀️ Ten bate van die Hervormde Kerk Ebenhaeser

🌿πŸ”₯ Die eerste Bosveld Plaas Fees was Ε‰ absolute vibe en Ε‰ reuse sukses! πŸ”₯🌿Wat begin het as Ε‰ droom, het hierdie naweek Ε‰...
29/03/2026

🌿πŸ”₯ Die eerste Bosveld Plaas Fees was Ε‰ absolute vibe en Ε‰ reuse sukses! πŸ”₯🌿

Wat begin het as Ε‰ droom, het hierdie naweek Ε‰ werklikheid geword en dit was net moontlik gemaak deur elke persoon wat deel was daarvan.

Dankie aan almal wat betrokke was agter die skerms, op die verhoog en natuurlik elke feesganger wat opgedaag het en die atmosfeer onvergeetlik gemaak het. Julle het dit alles die moeite werd gemaak! πŸ™Œ

Hierdie was net die begin… die Bosveld het nou amptelik gepraat! 🌾🎢

28/03/2026

"Ons" op die verhoog! 🀩 By op die Bosveld Plaas Fees - Ellisras

πŸ“Pioneer Lodge, Marken Pad

28/03/2026

Manne VS Dames

Dames Wen!!!⭐⭐⭐

Kom geniet dit saam Bosveld Plaas Fees - Ellisras

πŸ“Pioneer Lodge, Marken Pad

28/03/2026

Lekker manne!!!

Tou Trek (Mans) - Bosveld Plaas Fees 2026 🀩πŸ’ͺ🏻

πŸ“Pioneer Lodge, Marken Pad

28/03/2026

Tou Trek (Dames) - Bosveld Plaas Fees 2026 🀩

πŸ“Pioneer Lodge, Marken Pad

28/03/2026

ChloΓ« Haarhoff by Bosveld Plaas Fees - Ellisras

πŸ“Pioneer Lodge, Marken Pad

28/03/2026

Maak reg vir aksie! πŸ”«πŸ’₯

Kom ervaar Airsoft & Paintball by die Bosveld Plaas Fees – Ellisras 🌿πŸ”₯

πŸ“ Pioneer Lodge, Marken Pad

πŸ‘‰ Moenie uitmis nie – kom speel saam! πŸŽ‰πŸ”₯

28/03/2026

Moenie vir Chloë 🌟 mis nie!

Sy is 12:30 op die verhoog 🎀πŸ”₯ en jy wil DIT NIE MIS NIE! πŸ™Œ

Bosveld Plaas Fees - Ellisras

πŸ“ Pioneer Lodge, Marken Pad
πŸ‘‰ Sien jou daar! 😎✨

28/03/2026

Kom skiet 🎯 β€˜n kolskoot saam met Thaba Ya Meetse Archery by die Bosveld Plaas Fees! 🌿πŸ”₯

πŸ“ Pioneer Lodge, Marken Pad

πŸ‘‰ Moenie uitmis nie – kom wys jou skills! πŸ’ͺ🎯

28/03/2026

Kom geniet β€˜n GRATIS proe-sessie 🍸✨ by Qualito Craft Distillery!

Hulle is vir die eerste keer in Ellisras πŸŽ‰ en kom al die pad van Phalaborwa af πŸš—πŸ’¨ –l

Address

R518 Marken Road, Werkendam Farm
Ellisras
0555

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosveld Plaas Fees - Ellisras posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category