01/06/2026
Ek het 'n baaaaiiiiieee groot guns om te vra.
Ek is betrokke met 'n projek waarby 60 baba's en kinders betrokke is.
Ek is opsoek na mense wat bereid is R100 te sponsor sodat ek vir elke kind 'n lekker groot en warm kombers kan print. Iets persoonlik vir elke een.
Ek maak GEEN geld uit die projek uit nie. Ek doen dit uit die liefde van my hart uit.
Indien iemand sy weg oopsien op 1 of 2 of dalk meer komberse te sponsor, kontak my asb op 066 554 6928.
Elke persoon se bydrae sal 'n verskil maak aan 'n baba en kind wat die winter darem bietjie warmte en liefde sal ervaar.
Baie dankie
Time O'Clock